’n Leerlingreddingswemmer wat toevallig in die omtrek was, het die voorval gesien en dadelik ingespring om die man te help.
Lees meerAlles vir Maandag 15 Augustus 2022
Groot soektog na mans wat uit selle ontsnap
Die verdagtes word as gevaarlik beskou.
Onderwyser vir eers verwyder ná bekgeveg met ouer
Die onderonsie is ook op video vasgelê en op sosiale media versprei.
Laer brandstofpryse wink
Indien die brandstofpryse wel daal soos verwag, sal Suid-Afrikaners weer onder R23 per liter vir petrol betaal.
Beurtkrag dalk vanaand ingestel
Altesaam ses opwekkingseenhede het in die afgelope 24 uur by verskeie kragstasies onklaar geraak.
ToekomsVenster: Laat jou lig skyn
“Kom, Jerusalem, laat skyn jou lig! Vir jou het die lig gekom, die magtige teenwoordigheid van die Here het vir jou lig gebring.”
Woon aanlyn meesterklas oor Enneagram by
Dit is die wonderlike ding van die Enneagram; dit wys jou hoe jy die beste weergawe van jouself kan wees.
Man ploeg deur skare ná stryery met ma
Die jong man het ná die voorval sy ma met dieselfde motor omgery en toe met ’n hamer aangeval. Sy het nie die aanval oorleef nie.
Polio-virus in NY, Londen se rioolwater gekry
In New York het slegs 86% van kinders tussen ses maande tot vyf jaar oud drie dosisse entstof teen polio ontvang.
Wat om te doen en wie om te kontak as iemand sterf
Sal jy weet wat om te doen as iemand na aan jou sterf en jy alles moet hanteer? Capital Legacy is Suid-Afrika se testament- en boedelspesialis. Die maatskappy deel graag ’n paar wenke om mense deur dié tyd te help.
Man moor drie keer nadat hy ontsnap
Mandisi Makhanda (37) het lewenslange tronkstraf vir moord uitgedien toe hy uit die Rooigrond-gevangenis ontsnap en die gru-moorde gepleeg het.
Vierde geval van aappokke in SA
Indiese owerhede het intussen Asië se eerste moontlike sterfte weens aappokke aangemeld.
Gesoekte ‘ontvoerder’ agter tralies
Een van Vuyisani Topo se medebeskuldigdes – ’n polisiekonstabel – het intussen uit aanhouding ontsnap.
Kyk: Hoendervleis-oomblik toe FlySafair oor Ellispark vlieg
Om ʼn skamele 6 000 vt. bo seespieël oor die stadion te vlieg, het fyn beplanning gekos, vertel een van die vlieëniers aan Maroela Media.
Video: Slim katjie drink sommer self by die verkoeler
Die video is reeds meer as 8 miljoen keer gekyk.
Foto’s: Modderige Baviaanskloof-marathon laat fietsryers ploeter
Die Trans Baviaans 24-uur‑bergfietsmarathon was nog altyd uitdagend, maar vanjaar het die ysreën en koue temperature ʼn ekstra stukkie waagmoed van fietsryers gevra.
‘Fraksie’ eersdaags op kykNET te sien
“ʼn Opwindende nuwe reeks wat storielyne en temas wat nog nie vantevore gedoen is nie, vreesloos ondersoek.”
Sepiegids: ‘Arendsvlei’ se Ingrid maak skokonthulling in hof
In “Binnelanders” sit Zee en Joline vas oor Danny en in “Getroud met rugby” waarsku Amanda vir Odette om weg te bly van Philip af.
Leerder nie vervolg vir wapen by skool
Twee leerders aan Hoërskool Orkney is in hegtenis geneem nadat hulle glo ’n windbuks skool toe geneem het.
Boek: Oor die ‘enersheid’ van ‘anderste’ kinders
“As ons leer om mekaar se ‘anders-wees’ beter te verstaan sal dit met ons mensdom heelwat beter gaan.”