Panyaza Lesufi is hoogs ontsteld oor ’n onlangse mediaberig waarin daar glo geïnsinueer word dat hy ten gunste van die herinstelling van lyfstraf is.
Lees meerAlles vir Saterdag 20 Augustus 2022
Een dood, talle beseer toe bakkie met sokkerspan rol
Al die insittendes is uit die bakkie geslinger.
Chaos ná Islamitiese militante aanval in Somalië
Vegters van die Al-Kaïda-geaffilieerde Al-Sjabaab het Vrydagaand die Hayat-hotel in die Somaliese hoofstad bestorm.
Fikse Norrie laat Alcaraz in Cincinnati sweet
Die Brit Cameron Norrie, wat in Johannesburg gebore is, het vir Carlos Alcaraz in die kwarteindstryd van die Western & Southern-ope uitgeskakel.
Hollywood: ‘Twilight’-ster verwelkom pienkvoet; nuwe rolprente op pad
Dié gebeure het mense laat kopkrap oor die toekoms van “The Flash” en Miller se loopbaan.
Nederlaag g’n wekroep, sê Stokes
“Wanneer ’n mens internasionale sport speel, gaan daar dae wees waar jou teenstanders beter is as jy. En as ’n span is ons oukei daarmee.”
Rob breek by mariene bioloog se huis in
Van al die huise vir ’n rob om by in te breek, het ’n jong rob in Nieu-Seeland vandeesweek die huis van ’n mariene bioloog gekies.
Ek sê Syrah; jy sê Shiraz
Nasionale Shirazdag word op 21 Augustus gevier en dit skop ook die Seven Days of Shiraz & Venison af. Elke plaas wat shiraz maak, stel hul eie program hiervoor saam en die publiek kan lekker saamkuier oor wildsvleis en shiraz wat sulke goeie pasmaats is.
Rowers jaag weg met polisievoertuig
’n Polisiebeampte was op pad terug van die hospitaal waar hy ’n verkragtingslagoffer gaan aflaai het, toe hy deur twee gewapende verdagtes voorgekeer is.
DA staan vierkant agter Williams
Williams moes vandeesweek behoorlik vure doodslaan oor sy planne met twee ongebruikte kragstasies.
Pretoriase student op pad huis toe aangerand, beroof
‘Jy gaan nêrens nie,’ was die bestuurder van die aanlyn taxidiens se woorde aan hom. Toe verskyn twee mans vir die eerste keer van die agterste sitplek en begin die student wurg.
Man gee hom oor ná kind (10) se dood
’n Geweerskoot het ná ’n sokkertoernooi geklap en ’n jong seun het na die grond geval.
Ma sterf maande ná sy onder bakkie beland
“Ek was gisteraand met haar twee seuns op pad Kaap toe nadat ons eindelik genoeg fondse vir die private hospitaal ingesamel het. Maar toe laat weet haar lewensmaat op pad soontoe sy is weg.”
Foto’s: Treffende fotosessie wil bewustheid kweek oor borskanker
“Ek wil nie weer lees van ʼn jong vrou wat jong kinders agterlaat omdat sy nie geweet het dat borskanker aan haar deur ook kan kom klop nie.”
SA’ners maak ’n (sport)plan in Nederland
“Vir talle spelers gaan daar nie ’n dag verby wat Suid-Afrika nie gemis word nie. Baie van die ouens het hulself egter in ’n doodloopstraat bevind; ek weet byvoorbeeld van iemand wat sy werk ’n paar keer vóór sy 30ste verjaardag verloor het.”
Luister: Boesemvriende Janey en Waney laat TikTokkers skater
Met derduisende volgelinge op TikTok en Instagram, vermaak dié komiese duo sosialemediagebruikers met droë grappe wat getuig van ʼn jare lange vriendskap wat deur ʼn gedeelde sin vir humor gesmee is.
Vermiste kind (4) in bosse gevind
Die kind se biologiese ouers word van kindermishandeling, kinderverwaarlosing en kinderverlating aangekla.
Gholf: Rory-hulle op Scott se spoor
Die Australiër Adam Scott is met een hou voor ná die tweede ronde van die BMW-kampioenskap.
Aanvaller gestraf vir beesboer se moord
John Viedge (79) is verlede jaar in die vroeë oggendure in sy plaashuis naby Nqanqarhu (Maclear) deur ’n veiligheidshek doodgeskiet.
Rugby: Jong Bokkies slag Engelse af, kry slae teen Hane
Die koue, nat en winderige toestande in die Paarl het hoë eise aan die vaardighede en aanpasbaarheid van die jongelinge gespeel.