Minstens 23 mense is Vrydag dood toe ʼn tornado verskeie dorpe in Mississippi getref het. Geen sterftes is egter in Amory aangeteken nie.
Lees meerAlles vir Saterdag 25 Maart 2023
Windies donder en blits verby teiken
Hoewel nat toestande die eerste T20-wedstryd tussen Suid-Afrika en die Wes-Indiese Eilande tot 11 boulbeurte per span beperk het, het dit later ook sesse op SuperSportpark gereën.
Lions eers tjoepstil, brul toe kliphard
Die Lions was Saterdagmiddag met die rug teen die muur teen Benetton, maar van tou opgooi, was daar geen sprake nie.
Mosie van wantroue teen Tshwane-speaker oorweeg
Tshwane is reeds langer as ʼn maand sonder ʼn burgemeester en indien dié mosie slaag, sal ʼn nuwe speaker ook eers aangestel moet word voordat ʼn burgemeester verkies kan word.
US-senaat bankvas agter De Villiers
Die Universiteit van Stellenbosch se senaat het ʼn mosie van vertroue in prof. Wim de Villiers aanvaar, ná afloop van ʼn bevinding deur die Menseregtekommissie oor die toepassing van die universiteit se taalbeleid.
Wind en modder bemoeilik dinge in die Kaap
“Dít was seker my moeilikste dag op my fiets gewees. Ek het net probeer om die skof sonder enige stampe en stote te voltooi, maar ek het ʼn paar keer amper geval.”
Gʼn slaaplose nagte vir Ramaphosa oor Phala Phala
Byna tien maande nadat die Phala Phala-sage die lig gesien het, is Ramaphosa nog stewig in sy amp. Is hy nou finaal buite gevaar? Lees meer hier:
Ontploffing by sjokoladefabriek dood drie
Die ontploffing in Pennsilvanië was so groot, dit het die gebou sowat ʼn meter vorentoe geskuif.
New Orleans skop goed nes in jou hart
Twee rolprente het ʼn vonkie in my hart afgevuur om die strate van New Orleans en sy omliggende moerasse te gaan ontdek, skryf Maryke Roberts.
Drie dood in Oos-Kaapse vloede
Talle brûe en ander infrastruktuur in die OR Tambo-distriksmunisipaliteit het ook reeds weggespoel.
Ski-hellings in Lesotho gesluit weens beurtkrag
“Ons is baie jammer om julle in te lig dat ons vanjaar nie ʼn veilige en genotvolle ervaring kan waarborg nie, weens verskeie uitdagings wat die oord tans ervaar.”
Japannees klink Zverev se doppie
Taro Daniel sorg deesdae vir ʼn paar opskuddings. Hy het tydens die Indian Wells-toernooi ook met Matteo Berrettini afgereken.
Werkgroep moet waterprobleem in Tshwane oplos
Die hof het die metro drie maande gegee om ʼn begroting vir voldoende watervoorsiening aan dele van Tshwane goed te keur.
Jong ma sterf ná keisersnee in staatshospitaal
Marisca van der Merwe is dood skaars drie maande nadat sy geboorte deur middel van ʼn keisersnee geskenk het. Haar familie oorweeg nou regstappe teen die departement van gesondheid.
Pumas stoot bors uit teen Griekwas
Die wedstryd is gekenmerk deur oorgretigheid en ʼn rits foute deur albei spanne omdat hulle mekaar se swak- en sterkpunte ken.
Hollywood: Gwyneth Paltrow in die sop oor haar sop; Hugh Grant glo romansflieks is bog
Paltrow hou egter vol dat hy bog praat en het hom vir $1 (sowat R18) terug gedagvaar.
Scheffler, McIIroy vuurwarm
Die Spanjaard John Rahm het egter weer vasgeval.
SA’ners van die ongelukkigste ter wêreld
Inwoners van Rusland, Meksiko en Algerië is skynbaar gelukkiger as inwoners aan die suidpunt van Afrika.
Toe reën dit toks op Vanrhynsdorp
“Vra asseblief julle rugbyseuns vir hulle ou, stukkende toks. Die seuns sal dit met gom en ‘insulation tape’ regmaak vir elke ‘game’. Hier is niks nie meer bruikbaar nie,” lui ʼn desperate skoolhoof se pleidooi uit die Weskus.
Stormers, Leinster speel gelykop in Dublin
Toegegee, in rugby word ʼn gelykop uitslag met ʼn sussie-soen-oomblik vergelyk, maar die Kapenaars kan trots wees op hierdie uitslag; dit gebeur nie aldag dat Leinster nie as oorwinnaars van die veld stap nie.