Nog ’n polisiebeampte is in ’n afsonderlike aanval vermoor.
Lees meerAlles vir Sondag 26 Maart 2023
Unieke skool se droombiblioteek word boek vir boek ʼn realiteit
Nagenoeg 2 000 boeke is die afgelope maand deur skole van regoor die land vir die Club21-skool vir kinders met downsindroom ingesamel.
Proteas, jul ramkatte!
Suid-Afrika het vandag 259 lopies aangeteken om die tweede T20-wedstryd teen die Wes-Indiese Eilande op SuperSportpark te wen; ’n nuwe rekord.
MotoGP: Binder maak golwe ondanks pyn
Binder het Vrydag geval en ondanks erge pyn in sy skouer en nek, het hy Sondag min tekens daarvan getoon, of so het dit altans voorgekom.
Fase 3-beurtkrag weer Maandag ingestel
Vertragings in die herstel van opwekkingseenhede by Duvha, Hendrina, Kriel, Majuba, Medupi en Tutuka duur intussen voort.
Vermeende WVF-Ters-bedrieër op borgtog vrygelaat
Thabo Abel Simbini het na bewering miljoene rand ontvang nadat hy vervalste eise vir duisende spookwerknemers ingedien het.
Rekenmeester in sop oor beweerde bedrog, diefstal
Die 51-jarige man het verlede week ook nuusopskrifte gehaal na bewerings dat hy nog ’n SuperSpar met dieselfde modus operandi ingeloop het.
Ondersoek na Thabo Bester se ontsnapping nou prioriteit, sê polisie
Verskeie eenhede is deur die polisie aangewys om die berugte Facebook-verkragter op te spoor en sy ontsnapping te ondersoek.
Skink vir Beers ʼn glasie vonkelwyn
Suid-Afrika se Matthew Beers en sy Amerikaanse spanmaat – Christopher Blevins – is die algehele wenners van die Absa Cape Epic.
Rodeo-organiseerder buite Middelburg in hegtenis geneem
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging sê die organisasie sal alles in sy vermoë doen om diere teen lyding tydens sulke geleenthede te beskerm.
Jonges verruil drank vir tee
“Reg oor die wêreld beweeg milleniërs na ʼn semi-nugter leefstyl en plaas hulle ʼn hoër premie op gesondheid as enige ander generasie.”
Pool weer vyf wedstrydpunte af
Hubert Hurkacz het die onlangse wedstryd van die jaar – wat oor drie stelle beslis is – gewen toe hy Australië se Thanasi Kokkinakis in Miami geklop het.
Nuwe oproepe om SA’ner in Mali te bevry
Die paramedikus Gerco van Deventer word al sedert 2017 as gyselaar aangehou.
KZN-vloedslagoffers jaar later nog dakloos
Inwoners van ʼn nedersetting buite Durban sê hulle het nog nooit enige hulp van die regering ontvang nie, nie eens toe hul huise en al hul besittings tydens die vloedwater meegesleur is nie.
Departement erken Facebook-verkragter het ontsnap
Die departement sê nou dat hulle geen steen onaangeroer sal laat om die berugte verkragter en veroordeelde moordenaar op te spoor nie.
Boere benoud oor ooraanbod in sapfabrieke
Sapfabrieke het begin om kwotas in te stel wat die inname van vrugte beperk. Gevolglik beland hordes vrugte op die ashoop en boere ly ’n enorme verlies aan inkomste.
Geen tyd vir stilsit vir onblusbare rissiepit Rika Sennett
Die veteraanaktrise Rika Sennett gesels oor haar jongste sepierolle, haar debuut in Snip en Rissiepit en haar reuse- groen tuin waar sy kan asemhaal.
Putjiespeltoernooi: Rory en Scottie in halfeindronde
Scottie Scheffler was met drie houe agter ná ses putjies teen Jason Day, maar die Aussie, wat kwaai met allergieë gesukkel het, moes ’n dokter inroep om te kom help.
Mpumalanga-ongelukke eis nege
Onder die slagoffers is ’n vier maande oue baba.
Luister: Ma se reis van pleegsorg na aanneming
“Ek sou dit nie kon doen sonder dat ek self diep in my geloof geanker is nie.”