“Tensy die regering nie die basiese dinge soos infrastruktuur, personeeltekorte, agterstande en gevolgebestuur regruk nie, sal die NGV nooit suksesvol wees nie.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 28 Maart 2023
Munisipaliteit uit R1 miljoen bedrieg
“Die vrou word daarvan verdink dat sy gelyktydig twee regeringsposte beklee het sonder dat haar werkgewer daarvan kennis gedra het.”
39 kom om in brand in Mexiko
“Hulle het matte teen die deur van die skuiling gesit en dit aan die brand gesteek. Hulle het nooit kon dink watter tragedie dit sou veroorsaak nie,”
Pretoria het ʼn nuwe burgemeester
‘n Nuwe uitvoerende burgemeester is Dinsdagmiddag in Pretoria aangewys.
Dokters sterf tydens ‘huishoudelike geweld’
Die polisie in Polokwane, Limpopo ondersoek ʼn saak van moord en doen ʼn geregtelike doodsondersoek ná ʼn voorval waartydens twee dokters gesterf het.
‘Die Gelofte’ skitter op Naledi-kortlys
‘Karoo Suite 2: Karoonagte’, ‘Brel/Piaf’, ‘Plesierengel’, en ‘Hans steek die Rubicon oor’ is ook vir dié teaterpryse benoem.
David Kramer met prys vir lewensbydrae bekroon
“Die produksies wat in aanmerking gekom het, het weereens die veerkragtigheid van Suid-Afrikaanse teatermakers gewys.”
ToekomsVenster: Gesoek, verbeeldingryke leiers
Miskien maak jy so ʼn leier groot. Miskien is daar ʼn Martin Luther King of, Bybels-gesproke, Elia in jou huis. Hy of sy sit aan jou etenstafel, luister na jou praatjies, hou jou bewegings en voorbeeld fyn dop. Neem hierdie verantwoordelikheid ernstig op.
Oos-Rand dalk nog tot Vrydag sonder krag
Woongebiede in Benoni wat nie deur die kragonderbreking geraak word nie, sal ook nou vir tydperke van ses uur sonder krag sit totdat die herstelwerk aan die betrokke kabel voltooi is.
Nog 94 000 in formele sektor sit sonder werk
Algehele indiensneming het tussen September en Desember verlede jaar op ʼn kwartaallikse grondslag toegeneem, maar dit was veral tydelike werkers wat die spit vir werksverliese afgebyt het.
Pretoria Sakekamer wil ‘rentmeesters vir die stad’ wees
Die Sakekamer se hoofdoelstelling is om die stad te herbou tot ʼn wêreldklas‑sakesentrum deur munisipale en infrastruktuurverval te help omskep in winsgewende en volhoubare sakegeleenthede.
Die huis wat nie kan vlieg nie
“Wanneer ek geld het en weet waarheen ek wil gaan, sal ek daarheen vlieg.”
Ligte vliegtuig stort in Kraaifontein neer
Met paramedici se aankoms is twee beseerde vlieëniers buite die vliegtuig gevind.
Video: Sekuriteitsmaatskappy se Backstreet Boys-grapvideo prikkel lagspiere
“Ons dink hulle het fenomenaal gevaar, selfs al het hulle nie die lirieke so goed geken nie.”
Horner sien nie Hamilton in Red Bull-toekoms
“Ek weet nie waar en hoe ons vir Lewis [Hamilton] sou inwerk nie, maar ek is seker dat Mercedes ook binnekort dinge sal regruk.”
Honderde wêreldwyd uit hul FB-rekeninge geskop
Sosialemediagebruikers van Suid-Afrika tot Brittanje en die VSA is die afgelope paar dae al hul foto’s en inligting op Facebook kwyt.
Toelatingsvereistes vir onderwys net té maklik
“Dit kan studente wat akademies swakker is, na onderwysprogramme stoot omdat hulle nie aan die toelatingsvereistes vir meer uitgesoekte programme voldoen nie.”
Nog drie Intercape-busse aangeval
“Meer as 130 sake is reeds by die polisie in die Oos-Kaap aanhangig gemaak, en steeds is daar nie ʼn enkele inhegtenisneming nie.
Tsitsipas bult weer spiere
Stefanos Tsitsipas het vir die vierde keer op ʼn streep na die vierde ronde van die Miami-Ope deurgedring.
Pieter Smith se ‘Willemiena van Gezina’ wikkel op die Top-20
Dié prettige enkelsnit se musiekvideo het reeds meer as vyftigduisend trefslae op YouTube en sal aanhangers aan Pieter se treffer, “Stukkie van der Merwe”, herinner.