“Poetin het oorlog gemaak teen Oekraïne met die doel om minder van Navo te kry. Hy kry nou presies die teenoorgestelde.”
Lees meerAlles vir Maandag 3 April 2023
Iran-oorlogskepe kan tot sanksies teen SA lei
“Die ANC-regering wys aktief dat hy nie meer in die beste belang van die land optree nie.”
18-jarige van ses moorde verdink
“ʼn 18-jarige verdagte is Maandag in hegtenis geneem. Hy word daarvan verdink dat hy verantwoordelik is vir die ses mense se dood.”
Halwe ton dagga in Mpumalanga gevind
Die geraamde straatwaarde beloop byna R2 miljoen.
Polisieman sterf toe hy dieseldiewe agterna sit
“Dit is ʼn baie hartseer dag wanneer polisiebeamptes tydens die uitvoer van hul pligte doodgeskiet word.”
Wanneer woorde en musiek handevat
Die hele “Woordmusiek”-reis behoort ’n nuwe en verrassende ervaring vir teaterliefhebbers te wees.
Mashatile ‘onkundig’ oor grondkwessie
Adj.pres. Paul Mashatile sê die bespoedinging van grondhervorming is in belang van maatskaplike geregtigheid.
Nóg ʼn krieketspeler oor wedstrydknoeiery gevonnis
Jean Symes is deel van ʼn groep krieketspelers wat destyds vir tussen sewe en 12 jaar uit krieket verbied is nadat dit aan die lig gekom het dat hulle glo by wedstrydknoeiery betrokke was.
Eerste breinoperasie in dekades vir Vaal-hospitaal
Nadat geen breinoperasie vir meer as 40 jaar by die Sebokeng-hospitaal naby Vereeniging uitgevoer kon word nie, het ’n span neurochirurge die afgelope week twee pasiënte op die operasietafel gehad.
ToekomsVenster: Wys my die pad
Miskien bevind jy jouself vandag op so ʼn pad. Dis moeilik om te onderskei waar die volgende tree gegee moet word. Die Bybel sê: “Hou jou oë op Jesus, die begin en die voleinder van die geloof”.
Video: Lindie en kie pak staptog vir droogtehulp
“Ek sien baie uit, nie net omdat hierdie vir ʼn ongelooflike goeie doel is nie, maar ook vir die bietjie swaarkry. Dit hou my nederig want voor die skepping is niemand famous nie.”
Regulasies moet avontuurtoerisme in SA bevorder
Die kode is ontwerp om standaarde en riglyne vir avontuurtoerisme-operateurs daar te stel, met die doel om veiligheid, volhoubaarheid en etiese praktyke in die bedryf te bevorder.
Vierjarige publiseer sy eerste boek
Ouderdom is beslis nie ʼn hindernis vir sukses nie!
Sepiegids: ʼn Soen lei tot verwarring in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ sukkel AB en Bianca om met mekaar oor die weg te kom, en in ‘Diepe waters’ moet Anja vir Sanet uit ʼn moeilike situasie red.
Hiér wag jy ʼn dekade vir ʼn operasie
“Dit is verregaande dat pasiënte moet ly en in kritieke gevalle amputasies moet ondergaan weens jare se finansiële wanbestuur deur die departement van gesondheid.”
Vrou vas ná moord op Russiese militêre blogger
ʼn Top- militêre blogger en ondersteuner van Rusland se inval van Oekraïne is dood nadat hy Sondagaand ʼn geskenkbeeldjie in ontvangs geneem het.
Dié jong man het net oë vir musiek
“Ek het besef dat ek nie eendag wil terugkyk na my lewe en spyt wees oor die kanse wat ek nie gevat het nie.”
Agt plekke in Amsterdam vir die emmerskoplysie
Dié stad het ook ʼn paar geheime plekke wat vir toeriste die volle ervaring en betowering van Amsterdam kan bied.
Regsaksie dreig oor Eskom-kwytskelding van finansieswet
“Is hierdie ʼn poging om die mafias te beskerm wat die maatskappy gyselaar hou? Wat probeer hulle wegsteek?”
‘BSV’ se Francois laat tonge klap ná aanrandingsklag aan lig kom
Boer Francois (51), die oudste boere-deelnemer aan vanjaar se seisoen, is nou vir ʼn ander rede in die spervuur nadat dit aan die lig gekom het dat hy in Desember 2013 aangekla is van aanranding.