Die Cheetahs het agt drieë op Ellispark gedruk.
Lees meerAlles vir Sondag 9 April 2023
China se militêre oefeninge om Taiwan duur voort
Die nabootsing van militêre aanvalle op Taiwan kom nadat die land se president samesprekings met Kevin McCarthy, speaker van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, in Los Angeles gehou het.
Unieke restaurant gee nuwe lewe aan ou vuurtoring
Die Kearneys sê hulle voel geëerd om op dié geskiedkundige plek hul restaurant te hê, maar soms is hulle nog verstom oor die sukses van die projek.
Beurtkrag verder afgeskaal
Eskom sal Maandagmiddag weer bekend maak watter fases beurtkrag vir die res van die week sal geld.
‘Binnelanders’-akteur se pienkvoet gebore
“Vir ’n kind het ons gebid, en Hy het gehoor.”
Tshwane-burgemeester reik hand uit
“Dit is hoekom dit belangrik is dat ons ʼn omgewing skep waar individue en organisasies wat saam wil bou, dit kan doen sonder onnodige burokrasie of hindernisse.”
Webb-teleskoop neem indrukwekkende foto’s van Uranus
Op die foto kan 11 van die planeet se 13 ringe duidelik gesien word.
‘Ons het Deon gemis’
In ’n wedstryd waar die Exeter Chiefs met sy flinke aanvalswerk beïndruk het, sou Deon Fourie se balsteelvaardighede darem baie handig te pas gekom het.
Opdraande stryd om Upington se ‘Arkie’ te red
ʼn Geliefde sakeman van Upington moet die grond langs die Oranjerivier waar hy vir amper 30 jaar toeriste ontvang, binnekort ontruim. Dít, sê inwoners, sal ʼn enorme verlies vir die dorp wees.
Bettie gʼn skaam om KKNK-‘instaan aktrise’ te wees
“Ek was meer keer in my lewe nie die eerste keuse gewees nie, maar dan het ek altyd seker gemaak dat ek myself so goed van my taak kwyt, dat mense vergeet wie die eerste keuse was.”
Groentetuine in bande: Plan van hoop
Daar is hoop en daar is ʼn plan. Steven Barnard lei mense op hoe om met ʼn ou motorbuiteband en ʼn plastiek 2 liter Coke-bottel ʼn eie mini groentetuin te maak.
‘Niks gaan ooit my pa terugbring’
Die skuldigbevinding van sy pa se drie moordenaars bring in ʼn mate afsluiting, maar niks wat met hulle gebeur gaan ooit sy pa terugbring nie.
Spanje stamp Blitsbokke ook uit hul pad
Nóg ʼn sewestoernooi, nóg ʼn hartseerverhaal vir die Blitsbokke.
Curriebekerreeks: WP bult spiere teen Griffons
Die kaarte in die Curriebeker-reeks is nou behoorlik deurmekaar geskommel.
Fase 6 en hoër moontlik in winter; so lyk situasie by kragstasies
Ramokgopa het die uitdagings by elk van die kragstasies uiteengesit.
Man ernstig beseer toe betogers hom bestorm
Burger van der Merwe moes ’n vier ure lange operasie ondergaan om bloeding en drukking op die brein te verlig nadat hy deur betogers met klippe bestook is.
Uitdaagbeker-reeks: Warriors knoop Lions se stert
Hulle het die bal rondgegooi, hulle het gerolmaal, hulle het die Warriors poegaai geskrum, maar steeds verloor omdat hulle nie kon afrond nie.
Amerikaanse Meesters: Koepka gedy in reën
Dit gaan baie hoë eise aan die voorste spelers stel, maar die organiseerders van die Amerikaanse Meesters-gholftoernooi is nie van plan om die toernooi die eerste keer sedert 1983 op ʼn Maandag te laat eindig nie.
Twee dood na polisie nog ʼn transitoroof fnuik
Twee vermeende rowers is Saterdag in Centurion doodgeskiet toe die polisie op ʼn groep gewapende verdagtes toegeslaan het wat glo ʼn transitorooftog beplan het.
Stormers dis vlugvose vertoning op
“Alles het doodeenvoudig net vir ons in die eerste helfte verkeerd geloop. Exeter verdien egter lof vir die hoë intensiteit waarmee hulle gespeel het; ons was heeltemal oorrompel.”