Meer as 30 woonbuurte is steeds sonder krag.
Lees meerAlles vir Maandag 10 April 2023
Beurtkragfase spring weer Maandag
Suid-Afrikaners kan vandeesweek die instelling van fase 5-beurtkrag verwag.
Honderde oor Paasnaweek in Noordwes in hegtenis geneem
Die verkeer op paaie in Limpopo was Maandagmiddag nog swaar onderwyl motoriste dié provinsie verlaat.
ToekomsVenster: Niks kan ons uit die hand van God ruk
Erken doodgewoon jou afhanklikheid van God in Christus Jesus en vra hom om jou lewe oor te neem.
Meer as 20 padsterftes oor Paasnaweek in Gauteng
Meer polisie sal Maandag op Gautengse paaie te sien wees namate motoriste ná die langnaweek huiswaarts keer.
Slaggereed vir Sani2C
Die gewilde Sani2C-bergfietsmarathon is een van die oudste driedag-byeenkomste in die land en die 19de weergawe van die ren vind binnekort plaas.
Nog verdagtes vas in Thabo Bester-ondersoek
ʼn Afvaardiging wat deur die polisie se adjunk- nasionale kommissaris, lt.genl. Tebello Mosikili, gelei word, het intussen in Tanzanië aangekom waar Thabo Bester en sy medepligtiges vasgetrek is.
Sepiegids: Siya is desperaat om vir Zenobia in ‘Suidooster’ te vind
In ‘Binnelanders’ is dinge ongemaklik in Tertius se woonstel, en in ‘Arendsvlei’ neem Cherry afskeid van haar vriende.
Resep: Basiese witsous
Of dit nou oor ’n porsie blomkool is en of dit nou deel van jou gunsteling-pastagereg vorm, ’n basiese witsous is ’n stapelresep wat in elkeen se resepteboek hoort.
‘Herhaalde plundering’ dalk rede dat kragtorings meegee
“Daar was oor ʼn tydperk verskeie pogings om die staal te steel wat deel van hierdie kragtorings se struktuur vorm.”
Verdagte in lughawerooftogte in Jhb vasgetrek
Gesteelde goedere, waaronder tasse vol klere, is in die vermeende bendelid se besit gevind.
SA se motor van die jaar gou gekroon
“Vanjaar se finaliste sluit ’n groter verskeidenheid handelsmerke in, wat die kompetisie baie meer opwindend maak.”
Verbruikersake: Wil jy spaar op kruideniersware?
Lojaliteitsprogramme en koepons maak ʼn verskil aan jou kruidenierswarerekening, maar dit is tydrowend om by te hou met wat jy waar kan spaar.
10 vas vir dubbele moord
Die voorval hou verband met boendoegeweld en is die tweede van sy soort binne ʼn kort tyd in die Oos-Kaap.
Só steun SA kletsbot diabeteslyers
Graham Rowe van Guidepost verduidelik dat diabetesverpleging ’n gespesialiseerde vaardigheid is wat tot nou toe nog nie voldoende erkenning gekry het nie.
Bottomless Coffee Band kry nuwe vlerke
“Ons sien uit om ons nuwe musiek die wêreld in te stuur. Met ons musiek en optredes wil ons die boodskap aan mense versprei om voluit te leef, om ʼn verskil te maak waar hulle is, om hulle drome te volg en te deel, om mooi te kyk na mekaar en na die wêreld, en om so dan en wan so ʼn bietjie te laat gaan en partytjie te hou.”
16 beseer toe voertuig rol
Sewe mense is in ’n kritieke toestand na ’n hospitaal vervoer.
Navorsing nodig oor minder werksure vir SA’ners
Suid-Afrikaners het van die langste werksure ter wêreld. Die departement van arbeid en indiensneming sê nou dié tendens moet ondersoek word.
Woord: puffel
“ʼn Puffel paar skoene.” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “puffel”.
Luister: Mevrou Smit gʼn goeie tannie in Aaronspoort
“Om te skryf is altyd vir my lekker, maar om mevrou Smit se storie te skep, was vir my ʼn dubbele lekkerte.”