Dit dreig om die grootste staking tot dusver te wees en honderde duisende afsprake is reeds gekanselleer.
Lees meerAlles vir Dinsdag 11 April 2023
Tuinier red man uit brandende motor
“God het my die krag gegee. Ek het die deur oopgemaak en hom na buite gedra.”
Geliefde tiener verdrink in Vleesbaai
“Hy was saggeaard, vriendelik en stil. Hy was baie gewild onder sy vriendekring.”
Deurbraak verwelkom in moorde by Fort Hare-universiteit
Polisieminister Bheki Cele en die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het Dinsdag die hofverrigtinge bygewoon.
Twee Egiptenare verdink van moord in Grabouw
Die twee mans het Dinsdag in die hof verskyn op aanklag van ontvoering en moord.
Polisieman skiet vrou glo by hospitaal dood
“Toe hy by die hospitaal aankom, het hy verskeie skote op haar gevuur en homself daarna by die Brits-polisiestasie gaan oorgee.”
Wen: Balletdansers vier geskiedenis, erfenis by Staatsteater
Drie Maroela Media-lesers staan die kans om elkeen ʼn dubbelkaartjie vir “The Gold Rhino of Mapungubwe Ballet” te wen wat in April by die Staatsteater te sien is.
SA se goedkoopste motortjie opgeknap
ʼn Klein, regop karretjie en nou met sitplek vir vyf (dalk vier en ʼn half), en ʼn lekker kattebak.
ToekomsVenster: Die Bybel praat ook van rus
Uiteindelik, wanneer God dit goed dink sal ons die ewige rus tegemoetgaan. Ons wil die mense wat deel van ons verwysingsraamwerk vorm nie daar soek en nie vind nie. Maak seker dat hulle deel van die geselskap sal wees.
Twee in hof oor Thabo Bester-sage
ʼn Voormalige bewaarder van die Mangaung-gevangenis en die pa van die dokter wat glo die reeksverkragter en veroordeelde moordenaar Thabo Bester help ontsnap het, word nou deur aanklagte van moord in die gesig gestaar.
Fort Hare-saak: Werknemers onder verdagtes
Die verdagtes sal in aanhouding bly tot hul volgende hofverskyning.
Ekonomie Minuut: Nie ‘n mislukte staat nie, maar leef ons weer in 1991?
Watter lesse kan ons uit die geskiedenis leer?
Honderde oor Paasnaweek in Kaapstad vas
Hoewel die getal inhegtenisnemings (361) meer is in vergelyking met verlede jaar (332) se Paasnaweek, is daar wel minder mense vir dronkbestuur vasgetrek.
Besering knip Sexton se Leinster-dae dalk kort
“Wat ek probeer oordra is dat dit vir my net soveel beteken het om vir Leinster te speel as om vir Ierland uit te draf.”
Vrou gered na motor by Chapmanspiek afstort
ʼn 43-jarige vrou het wonderbaarlik oorleef nadat haar motor glo sowat 180 m ver by Chapmanspiek afgestort het.
Ouerskap ‘heilige ervaring, grootste voorreg’, vertel Melinda
“Die wete dat die Here ons toegerus en vertrou het om Ruach volgens sy Wil groot te kan maak, is seker die grootste voorreg wat ons al ooit gegun is.”
Aliwal-Noord, Lady Grey onder wit komberse ná haelstorms
Beeldmateriaal wat op sosiale media gedeel is wys hoe motors deur wit lae oor die pad tussen Aliwal-Noord en Lady Grey probeer ry.
Alonso: ‘Schumacher was my taaiste teenstander’
“Om Michael Schumacher die stryd aan te sê was ʼn baie spesiale ervaring.”
Wêreldrekord vir ʼn piepklein hondjie
Pearl eet graag hoender en salm en hou daarvan “om mooi aan te trek”.
Nuwe reeks wys ooreenkomste tussen mense, olifante
Die reeks onthul nie net die buitengewone lewens van verskillende olifanttroppe nie, maar beklemtoon ook hoe soortgelyk hulle aan die mens is.