Harry is nog nie saam met sy pa of broer gesien sedert die publikasie van sy memoir, “Spare”, nie.
Lees meerAlles vir Woensdag 12 April 2023
‘Gʼn rede om fase 10-beurtkrag nou al te vrees’
Daar heers wel kommer dat die kragsituasie in die land nog verder kan vererger namate die regering sy misplaaste vertroue in die land se sukkelende steenkoolkragstasies voortsit.
Wet op Diensbillikheid: Solidariteit maak gereed vir enorme regstryd
Solidariteit sê hierdie wetgewing verleen “drakoniese rassemagte” aan die minister.
SA sal beleggers ‘moet paai om hier te belê’
“Beleggers sal eers weer vir die volgende paar jaar die kat behoorlik uit die boom wil kyk.”
Taakspan nodig om perlemoenstropery in Wes-Kaap te takel – DA
“Suid-Afrika het ʼn uiters gesofistikeerde vlak bereik waarby plaaslike sowel as internasionale misdaadsindikate betrokke is.”
Fase 6-beurtkrag is terug
Die toename in aanvraag ná die langnaweek en die heropening van skole het glo bykomende druk op die kragnetwerk geplaas.
Thabo Bester: Tydlyn wys regering weet al lank van ontsnapping
Dié onthullings is Woensdag gemaak tydens ʼn sitting van die parlementêre portefeuljekomitee oor justisie waarin die omstandighede rakende Thabo Bester se ontsnapping bespreek is.
ToekomsVenster: Gryp die dag, gryp die lewe
Kan ons nie ons arms oopmaak vir mekaar en die toekoms omhels nie? Carpe diem, gryp die dag, gryp die lewe. Sê vandag “ja” vir die lewe.
Wiele2Wiele ry met enkel- en superkajuit-Ranger-bakkies
Hierdie week gaan Wiele2Wiele saam met Ford en sy nuwe enkel- en superkajuit-Ranger-bakkies op ’n avontuur om ’n verskil te maak. Hulle rits rond met die Fiat 500X, gesels oor die Motor van die Jaar-toetsdae, raak slim oor voertuig-platforms en vir 2Wiele is daar ’n BMW Motorrad-geskiedenisles.
Slagveld waar Piet en Dirk Uys sterf word herbesoek
Piet en Dirkie Uys het 185 jaar gelede tydens die Slag van Italeni gesterf.
Staking verhoed verkiesing van Bfn-burgemeester
“Ons moet ons werk as raadslede doen en dit is om raadsvergaderings by te woon. Ek verstaan die werkers is ontevrede oor hul salarisse, maar dis nie die regte manier om uiting aan hul ongelukkigheid te gee nie.”
Beloning verhoog ná jong pa se moord op N4
Byna ʼn jaar nadat Juandré Kidson koelbloedig op die N4-snelweg buite Brits doodgeskiet is, wag sy geliefdes steeds op geregtigheid.
Bendegeweld lei glo tot ses se dood
Die insittendes van die voertuig het glo die perseel binnegegaan en op individue in die huis losgebrand.
Brandweermanne sal marathon draf met al hul toerusting
Dit sal die tweede keer wees wat Jermaine Carelse en Renaldo Duncan die langpad van 21,1 km aandurf om geld vir die Volunteer Wildfire Service in te samel.
Joernalis-egpaar in huis vasgebind, beroof
Christel Cornelissen, ’n senior joernalis by Maroela Media, en haar man, Andries, het tevergeefs gewag op hulp van die private veiligheidsmaatskappy van wie se dienste hulle gebruik maak.
Verdagtes in Hillary Gardee-moordsaak voorlopig vry
“Dit is net nog ʼn skokkende resultaat van die gebrek aan samehang en erns binne die regstelsel wanneer dit by geslagsgebaseerde geweld kom.”
Cullen: ‘Leinster het respek vir SA spanne’
Leo Cullen, Leinster se afrigter, het die hoop uitgespreek dat sy span se tweestryde teen Suid-Afrikaanse vyftientalle nog vir baie jare die rugbykalender sal inkleur.
Duurste kaasbroodjie kos byna R4 000
Die restaurant het 48 uur kennisgewing nodig om dié spesiale broodjie te bestel.
Kies gesonde tuisvelsorg bo indringende teenverouderingsprosedures
Duur, indringende velsorgprosedures pas nie noodwendig elkeen se sak of smaak nie en kenners meen goeie, basiese velsorgroetines kan net so effektief wees.
Intercape sleep polisieminister nou hof toe
Die langafstandbusoperateur het die afgelope drie jaar meer as 160 strafregtelike sake aanhangig gemaak, maar nog niemand is al vir die voortslepende aanvalle op sy busse vervolg nie.