Die voormalige LUR vir gesondheid in Gauteng lewer tans getuienis in die geregtelike doodsondersoek na die tragiese gebeure wat sewe jaar gelede by Life Esidimeni plaasgevind het.
Lees meerAlles vir Woensdag 10 Mei 2023
Beurtkrag-uitspraak: Vakbond vies vir Gordhan oor appèlaansoek
“Die hofuitspraak vereis bloot dat die staat sy grondwetlike plig nakom om toegang tot gesondheidsorg, veiligheid en onderrig te verseker.”
Talle redes waarom NGV gaan misluk
“In stede daarvan om die wetsontwerp deur te voer, moet die fokus geplaas word op die verbetering van die bestaande openbare gesondheidsorgstelsel.”
ToekomsVenster: Sonder enige agenda
God het onverdiend aan ons genade bewys.
Pitbull-eienaars gou in hof ná honde vrou verskeur
Dipuo Kokolosi (48) is erg vermink nadat haar voormalige werkgewer se honde haar verlede jaar aangeval het.
Landboubegroting steun nie kommersiële boere
Die begroting sal volgens die regering onder meer op transformasie in die landbousektor, die bevordering van opkomende en kleinskaalboere en toetreding tot nuwe markte fokus.
Valke, polisie nie eens oor De Ruyter-ondersoek
André De Ruyter se verskeie ernstige bewerings oor grootskaalse korrupsie by Eskom is die afgelope twee dae op die spits gedryf met hooggeplaastes in wetstoepassingsagentskappe wat voor Skoor verskyn het.
Subkontrakteur by Lethabo-kragsentrale doodgeskiet
Kollegas het skote hoor klap en kort daarna gesien hoe ʼn groep mans in ʼn motor wegjaag.
Wiele2Wiele ry met nuwe Honda Civic Type R
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Honda Civic Type R en raak opgewonde oor Kia se pragtige Sportage wat nou as ’n dieselmodel beskikbaar is.
Pampoenkraal-video wys boere was nie aggressief
Daar het Woensdagmiddag ʼn groep betogers buite die hof byeengekom wat gesing en plakkate met woorde op soos “Black Lives Matter” in die lug geswaai het.
Mylpaal in klasaksie teen polisie oor gesteelde wapens
Sogenaamde Prinsloo-wapens het sedert 2016 altesaam 1 066 lewens geëis. Altesaam 67 van hierdie slagoffers was kinders.
Nóg ʼn pienkvoet vir 79-jarige De Niro
Robert het sy vorige ses kinders by drie vroue gehad, en het nie verklap wie die ma van sy sewende kind is nie.
Video: Huis in puin, maar akteur glo ‘Here gaan nuwe ding doen’
Hy het die huis self gebou, vertel Jacques Gombault nadat ʼn verwoestende brand die gesin se huis in puin gelaat het. Maar, sê hy, hy weet nou hoekom alles moes wegbrand.
ANC ‘woedend’ ná verkrag-bewerings teen twee raadslede
“Daar is nie plek in die ANC vir mishandelaars wat hulle as kaders voordoen nie.”
Meer as 3 miljoen word dalk binnekort ‘gades’
Sou die parlement dit goedkeur en die president dit as wet onderteken, sal lewensmaats in ʼn verhouding wat bedoel is om permanent te wees, ingesluit wees in die regsdefinisie van “gade”.
ʼn Kroon hou nie vir ewig nie…
As jy dit waarvoor jy verantwoordelik is tot God se naam bestuur, sal dit beter met jou gaan. Ons moet eerder hierop fokus as op ʼn kroningseremonie in Engeland.
Ramaphosa hof toe gesleep oor ‘raswet’
“Die vlak waarop die regering diskriminasie in die werkplek wil normaliseer, is skokkend.”
GWM lig sluier oor sy planne vir SA
Ons sal binnekort twee nuwe handelsmerke uit die GWM-stal sien. Dit bring ons dan by drie: Haval, Ora en Tank.
Trump hét skrywer seksueel misbruik – jurie
“Ek het absoluut geen idee wie hierdie vrou is nie,” hou die oudpresident vol.
Valke moet sê oor Mbalula-gesinsvakansie
AfriForum se privaatvervolgingseenheid sê die bewerings teen Fikile Mbalula is eenvoudig en ongekompliseerd. Dus behoort die ondersoek geensins so te sloer nie.