Alles vir Vrydag 28 Julie 2023

Ja, vir die toekoms

Dit is hier in die Groot Karoo waar Afrikaners geleer het wat dit beteken om te kan sing “die ruimtes het ons siel gevoed, ons kan g’n slawe wees”. Ons was nie en is nie gehoorsame onderdane van die VOC, tweedeklasburgers van die Britse Ryk of Afrikane van ʼn spesiale soort nie.