Handwerk: ’n Sak wat pak sonder plastiek

(Foto: Met vergunning van Idees-tydskrif)

Knoop dié mooi macramé-winkelsak en jy kan dan ook sommer jou deel vir die omgewing doen.

Macramé is ʼn vorm van handgemaakte kuns wat gebruik maak van knope om items te maak eerder as om te weef of te brei. Jy kan jou eie muurkuns, planters, huisversierings, lampskerms, tafellopers of selfs gordyne met macramé maak.

Voltooi jou eie macramé-sak in ʼn naweek. Dié projek het ʼn gemiddelde moeilikheidsgraad.

Idees het dié projek spesiaal vir Maroela Media se lesers beskikbaar gestel. Die artikel het oorspronklik in Idees se Maart/April 2020-uitgawe verskyn.

Vul die vorm hieronder in om die projek in jou e-posbus te ontvang:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.