Annel Snyman, eienaar van die Loebies-roofdierpark buite Bela-Bela, se liggaam is in September in ‘n badkamer gevind.
Soekresultate vir: "annel snyman"
Annel Snyman-moordsaak: Familie, vriende by hof vir borgtogaansoek
Nadoodse ondersoeke wys die merke aan Annel Snyman se nek dui op verwurging, hoor hof.
Moord op diereliefhebber: vriend in hof
Haar broer, Nardus Snyman, het gesê die gebeure het die familie diep geraak. “Ons vertrou dat geregtigheid sal seëvier.”
Man in hegtenis ná bekende diereliefhebber se ‘selfmoord’
Aanvanklik is gesê Annel Snyman het haar oënskynlik met ʼn rekverband agter die deur gehang, maar vir haar familie was daar net te veel vrae oor die omstandighede rakende haar dood.
Talle vrae ná bekende diereliefhebber se ‘selfdood’
“Sy het ʼn absolute gawe gehad om met mense en diere te werk,”