“Die ANC-regering gaan voort om grondonteiening sonder vergoeding valslik voor te hou as ʼn manier om ontluikende boere te bemagtig. Dit gaan die probleem met sy mislukte grondhervormingsproses vererger, nie verbeter nie.”
Soekresultate vir: David Rakgase
Boer Ivan Cloete steeds sonder huurooreenkoms
“Wat boere nodig het, is konkrete optrede om hulle te beskerm teen korrupte amptenare. Dit sluit in die tydige uitreiking van huurooreenkomste.”
Lys van plase vir grondhervorming ‘veroorsaak paniek’
Die DA sê die insluiting van ʼn boer soos David Rakgase se plaas is “raaiselagtig en grens aan kwaadwillige viktimisering”.
Huurderboer na jare eindelik grondeienaar
Die ware hindernisse vir grondhervorming is ʼn hopeloos onbekwame departement, ongebreidelde korrupsie en ʼn weersin in eiendomsreg vir individue.
Staat het steeds ‘geen voorstel om grond ten volle oor te dra’
Voorheen benadeeldes kan nou makliker toegang tot grond kry, maar die regering sloer steeds om grond oor te dra aan ʼn suksesvolle swart huurderboer.
Nuwe wending in staat se kooptransaksie met swart huurderboer
“Die departement probeer mnr. Rakgase ʼn rat voor die oë draai en het duidelik geen voorneme om aan die hofbevel te voldoen nie.”
Staat sleep voete oor kooptransaksie met swart huurderboer
“Die departement was geensins van voorneme om die plaas aan mnr. Rakgase te verkoop nie.”
Grondhervorming hou boere gekniehalter
Die voormalige president, Kgalema Motlanthe, het weer eens en sonder om doekies om te draai, ’n paar dinge ten opsigte van die rigting waarin die grondbeleid stuur, kwytgeraak.
Minister sê jammer aan swart huurderboer oor grond
“In werklikheid poog hulle eerder om opkomende swart boere as lewenslange huurderboere onder hul beheer te hou.”
Departement ‘speel regspeletjies’ oor Limpopo-grondeis
Die DA soek duidelikheid oor die kwessie. As die staat beoog om sy appèl teen die uitspraak te laat vaar, moet hy dit amptelik doen en nie speletjies speel met die emosies van mnr. Rakgase nie.
Staat gaan wél grond verkoop aan suksesvolle swart huurderboer
Rakgase het die hof genader nadat dit aan die lig gekom het dat die regering nie die grond sal verkoop nie en eerder vir hom ʼn verdere 30 jaar-huurooreenkoms aangebied het.
Limpopo-boer wen waterskeidingsaak om staatsgrond te koop
ʼn Boer van Limpopo het Woensdag ʼn waterskeidingsaak gewen om staatsgrond te koop wat hy al lank huur.
Maimane dreig met regsaksie oor grond
Die boere het aan Mmusi Maimane, leier van die DA, gesê ondanks beloftes van die regering dat die grond na hulle oorgedra sal word, besit hulle nie die grond waarop hulle boer nie.