Volgens Jaco Jacobs was die topverhale sterk, vermaaklike, eietydse stories wat hul plek met trots op enige Afrikaanse kind se boekrak kan volstaan.
Soekresultate vir: Jaco Geldenhuys
Só lyk SA Beker-bepalings
Altesaam 46 wedstryde word vanaf Maart tot Mei oor ʼn enkelronde beslis, waarna die halfeindstryde en die eindstryd plaasvind.
Internasionale lof stroom in vir Afrikaanse kinderboekkoning
“Dit is ʼn verhaal wat baie naby aan my hart lê, ʼn verhaal oor om anders te wees en om jouself te aanvaar.”
40-jariges steeds flink voor paaltjies
Die Afrikabeker vir krieketspelers ouer as 40 jaar word in Pretoria beslis en Suid-Afrika speel vandag in die eindstryd teen Namibië op die Irene-buiteklub.
‘Klein unie?’ Watwou, Pumas blaf saam met groot honde
“Ons wil nooit net bloot aan ʼn toernooi deelneem nie. Ons wil ook presteer.”
‘Binnelanders’-akteur praat oor ernstige mensehandel-storielyn
“Ek besef kykers wil graag ʼn bietjie van realiteit ontsnap wanneer hulle sepies kyk, maar kyk hoe maklik word gewone, desperate mense geflous met die belofte van ʼn goeie werksgeleentheid.”
‘BSV’-baba tuis ná 68 dae in hospitaal
“Jy moet net oorgee en vertrou, die Here se plan is soveel groter en beter as jou eie.”
‘BSV’-egpaar ‘vertrou op die Here’ met wonderwerkbaba
“Ek was so dankbaar dat ek in daardie stadium in die hospitaal was. Ek sou nie die dokter gebel het vir daardie ligte pyn as ek by die huis was nie.”
Hooidag trek groter skare ná inperking
Lees hier wat die hoogtepunte van die Balfour Hooidag se tiende verjaarsdag was.
Jonges speel weer toneel op Aardklop
“Hierdie kinders en jong mense is só dapper.”
Frustrasie oor onvoltooide moordondersoek
Jaco Geldenhuys se liggaam is naby ʼn grondpad in Cullinan gevind, nadat hy spoorloos verdwyn het.
Klein Innibos-fees gaan voort
Die #BietjieBietjieBos-fees sal op die terrein van die Hoërskool Bergvlam aangebied word en feesgangers kan uitsien na teater- en musiekproduksies asook boeke- en kunsuitstallings en talle kosstalletjies.
Bejaarde vrou sterf kort ná plaasaanval
Hantie Geldenhuis (94) is glo twee keer deur ʼn oop venster geskiet.
Verdagte wil skuldig pleit ná moord op Pta-man
Johan Martin Kichebrand wou nie regsverteenwoordiging hê nie en wou ook nie aansoek doen om borgtog nie.
Gordyne lig weer by Die Boer-teater
“Om ʼn restaurant wat al amper ʼn jaar lank toe is, weer aan die gang te kry, is soos om ʼn groot skip om te draai.”
Deurbraak in ondersoek ná moord op Pta-man
Toe Jaco Geldenhuys vroeër vandeesmaand spoorloos verdwyn het, het sy geliefdes dadelik besef daar is groot fout.
‘Cele stel politiek bo plig’ – VF Plus, TLU SA
Die VF Plus het hul misnoeë uitgespreek oor Cele, en nasionale polisiehoof, genl. Khehla Sitole, wat gesê het hulle gaan enige optrede om oudpres. Jacob Zuma in hegtenis te neem, staak.
Kouse by vertoonstryd het ’n Grey-skynsel
Ses spelers (onder wie Ruan Pienaar en Frans Steyn), sowel as die skeidsregter, sal môre in die kouse van Grey Kollege op die veld draf wanneer die Cheetahs teen die Toyota-uitnodigingspan speel.
Fantasieboeke vir die jongklomp
Fantasie is nog ’n grootliks onontginde genre in Suid-Afrika, maar te oordeel aan internasionale verkope wag daar ’n mark wat beslis die potensiaal het om te groei.
Geloftedag 2020: Hier is jou naaste Geloftefees
Talle Afrikaners sal weer vanjaar Geloftedag op 16 Desember herdenk. Hier is jou naaste Geloftefees: