“Dit gaan nie oor wraak neem of die speelveld gelyk maak nie, dit gaan daaroor dat standpunt ingeneem is oor dronkbestuur.”
Soekresultate vir: Jessika Kennedy
Tronkstraf vir dronkbestuurder ná verloofdes sterf
Familie van die beskuldigde en die slagoffers het in trane uitgebars toe die vonnis opgelê is.
Dronkbestuurder gevonnis ná verloofdes verongeluk
Andrew Kagiso Malele het in Mei skuld beken op ʼn aanklag van strafbare manslag in verband met die motorongeluk wat die lewe van die paartjie Ruan Coen (26) en Jessika Kennedy (25) geëis het.
Dronkbestuurder pleit skuldig jare ná verloofdes verongeluk
“Selfs al het ons vergewe, glo ek vas dat geregtigheid moet geskied en dat ’n mens verantwoording moet doen vir die keuses wat jy in die lewe maak.”
Man skoonveld ná verloofdes in ongeluk sterf
Die beskuldigde was glo onder die invloed van drank en dwelms tydens die ongeluk wat die lewe van Ruan Coen en Jessika Kennedy geëis het.
Aanranding- en moordsaak uiteindelik in hof
“Sonder die eenheid se ingryping en ondersteuning sou hierdie twee sake eenvoudig verdwyn het en die beskuldigdes sou geen gevolge vir hul dade in die gesig moes staar nie.”
‘Ons het vrede,’ sê ma ná ongeluk verloofdes eis
“Ek het vroeg al vergewe en die saak in God se hande gelos. Ons mis hulle verskriklik en is nog baie hartseer, maar ons het besluit om aan die goeie herinneringe vas te hou.”
Vervolging eindelik ingestel ná jong verloofdes sterf
“Hul toegewydheid en deursettingsvermoë het tot gevolg dat die beskuldigde nou uiteindelik moet verantwoording doen vir twee kosbare jong lewens wat hy van ons gesteel het.”