“Ek sal aanhou veg en baklei totdat geregtigheid seëvier. Maak nie saak wat of hoe moeilik die pad nog mag wees nie.”
Soekresultate vir: Kymie du Toit
Metropolisie wat Kymie du Toit aftrek, aangekla
Die betrokke lede van Tshwane se metropolisie word nou van aanranding aangekla.
Private vervolging teen TMPD-beamptes wat onnie, prof aftrek
Dié vervolging hou verband met twee voorvalle waartydens dié metropolisiebeamptes vir Kymie du Toit, ’n skooljuffrou van Pretoria, en in ’n ander voorval die Duitse professor André Thomashausen afgetrek het.
AfriForum takel TMPD se magsmisbruike
“Kymie du Toit en prof. André Thomashausen het onder beweerde wangedrag van sekere TMPD-lede deurgeloop en niemand is nog verantwoordbaar gehou nie.”
Kleuterskooljuffrou gaan Tshwane-metropolisie dagvaar
Die kleuterskooljuffrou wat in November uit haar motor gepluk en met boeie in ʼn gemerkte bussie gestop is voor sy na ʼn polisiestasie geneem is, gaan die TMPD nou vir honderde duisende rande dagvaar.
Metropolisie ondersoek aanranding op afgetrede dosent
Die Tshwane-metropolisie stel ondersoek in na van sy lede wat na bewering verlede week prof. André Thomashausen, ʼn afgetrede Unisa-dosent, aangerand, beledig en wederregtelik in hegtenis geneem het.
Bevelvoerder gaan motoris ontmoet ná polisie glo ongeskik optree
ʼn Video van ʼn woordewisseling tussen polisielede en ʼn vrou van Centurion het weer groot reaksie uitgelok.
Juffrou wil veg ‘sodat dit nie met ander gebeur’
“Ek is bang en verward omdat die instansies van ons land, wat veronderstel is om ons te beskerm, my te nagekom het.”
Waghond bekyk metropolisie se optrede ná vulstasie-voorval
Kymie du Toit is glo in hegtenis geneem omdat sy volgens een van die polisiebeamptes “verdag” gelyk het.