Een van die mees berugte mans in die onderwêreld van renosterstropery in Mpumalanga is Donderdagmiddag in ʼn koeëlreën in sy geparkeerde voertuig dood.
Soekresultate vir: LeRoy Bruwer
Sluipmoord op Valke-speurder: Ou sake nou gefynkam
Die ondersoek na die moord van lt.kol. Leroy Bruwer (49) het daartoe gelei dat verskeie ou sake teen drie persone weer gefynkam word.
Verdagte jaar ná Valke-speurder se ‘sluipmoord’ weer in hof
Bruwer is sy motor met ʼn aanvalsgeweer doodgeskiet.
Verdagte hoor oor borgtog na ‘sluipmoord’ op Valke-speurder
Bruwer het verskeie hoëprofielsake ondersoek, waaronder transitorooftogte, georganiseerde misdaad en renosterstroopsindikate.
‘Sluipmoord’ op Valke-speurder: Verdagte hoor dan oor borgtog
Die verdagte het homself aan die polisie oorgegee in verband met die moord op die Valke-speurder.
Verdagte dán weer in hof vir ‘sluipmoord’ op Valke-speurder
Die verdagte se aansoek om borgtog tydens sy formele borgtogaansoek op 25 Junie is van die hand gewys.
Verdagte vas vir ‘sluipmoord’ op Valke-speurder
Lt.kol. Leroy Bruwer is vroeër vanjaar in sy motor buite Nelspruit doodgeskiet.
Metrolid met skietwond in Durban gevind
Dit is minstens die vierde wetstoepasser wat die afgelope week weens geweld in Suid-Afrika sterf.
Speurder se skietdood moontlik sluipmoord
Volgens die Valke kan die moontlikheid van ʼn sluipmoord nie uitgeskakel word nie.
2 wetstoepassers Dinsdag afsonderlik vermoor
In die een geval het ʼn taxibestuurder glo ʼn verkeersbeampte op pad na die polisiestasie doodgeskiet.