“Ons hoop dat hierdie vonnis vir die oorledene se familie berusting sal bring.”
Soekresultate vir: Lizel Visagie
Malinga dalk in Januarie gevonnis
Khumbulani Malinga is in Oktober skuldig bevind nadat hy Lizel Visagie in Maart 2019 doodgery het.
‘Niks gaan haar terugbring’, sê ma ná uitspraak
Die vermoorde Lizel Visagie se ma sê dit bring geen berusting dat haar dogter se moordenaar nou skuldig bevind is nie.
Man skuldig ná hy Middelburg-ma doodry
Malinga het in 2019 vir die verkeerspolisie weggejaag toe sy motor op Lizel Visagie en haar tienerdogter afgepyl het.
Saak teen motoris wat Middelburg-ma glo doodry, vorder stadig
Lizel Visagie het haar dogter destyds uit die pad van ʼn motoris gestamp en só haar kind se lewe gered.
Drie sake in hof na AfriForum ingryp
“In sommige gevalle was daar bewerings dat die dossier verdwyn het en in alle gevalle het sowel die NVG as die SAPD versuim om voldoende terugvoer aan die oorledenes se naasbestaandes te gee.”
‘Hy het alles van ons weggeneem’
Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan nou wel voort met die vervolging van Khumbulani Malinga wat daarvan beskuldig word dat hy Lizel Visagie verlede jaar in Middelburg raakgery het. Visagie, wat haar dogter uit die voertuig se pad gestamp het, het kort na die voorval weens haar beserings gesterf.
Geloftedag 2019: Hier is jou naaste Geloftefees
Dié lys bevat Geloftefeeste oor al nege provinsies.