Terwyl belastingbetalers in die hoofstad gebuk gaan onder verhoogde elektrisiteitstariewe en ander munisipale verpligtinge het die Tshwane-metro stil-stil ʼn salarisverhoging vir senior bestuurders geïmplementeer.
Soekresultate vir: Marietha Aucamp
Msimanga sê oor jongste ‘kwalifikasie-skandaal’
The Citizen het Donderdag berig Stefan de Villiers (34), uitvoerende hoof in die private kantoor van die burgemeester, is in dié pos aangestel ondanks die feit dat hy net matriek en ʼn kwalifikasie as persoonlike fiksheidsinstrukteur het.
Bevindings oor Aucamp-aanstelling bekendgemaak
Die bevindings oor die ondersoek na die aanstelling van Marietha Aucamp, die Stad Tshwane se voormalige hoof van personeel wat daarvan beskuldig is dat sy oor haar kwalifikasies gelieg het, is Donderdag bekendgemaak.
Nóg ʼn klag teen Aucamp
Nog ʼn politieke party gaan ʼn klag teen Marietha Aucamp, die Tshwane-metro se personeelhoof wat verlede Donderdagaand te midde van ʼn mediastorm bedank het, aanhangig maak.
Aucamp: ‘Msimanga het my nooit gevra om te bedank’
“Ek weet die burgemeester het nie daardie verklaring geskryf nie, so ek voel nie bedrieg deur hom nie.”
Aucamp bedank; Msimanga se kop ook geëis
Die ANC in Tshwane het intussen Donderdag ʼn klag van bedrog teen Aucamp aanhangig gemaak.
Msimanga se skorsing geëis oor Aucamp-sage
“Die aanstelling van Aucamp is vele kere deur die ANC bevraagteken, maar soos gewoonlik is dit net afgemaak deur die DA en sy koalisievennote.”
Tshwane-hoë op spesiale verlof ná mediaberigte
Marietha Aucamp, die stad Tshwane se hoof van personeel, is op spesiale verlof geplaas ná dié bewerings aan die lig gekom het.