ʼn Nuwe voorlopige datum is vandeesweek aan Lauren Dickason se saak in die Christchurch-hooggeregshof in Nieu-Seeland toegewys.
Soekresultate vir: NZ-tragedie
Lauren Dickason nou eers later gevonnis
ʼn Voorlopige datum van 2 Februarie is einde verlede jaar aan Dickason se saak in die hooggeregshof in Christchurch toegewys nadat haar aanvanklike vonnisdatum van 19 Desember ook uitgestel is.
Lauren Dickason nou eers later gevonnis
Die minimum vonnis vir moord in Nieu-Seeland is lewenslange tronkstraf.
Lauren Dickason koester bere gemaak uit dogters se klere
Lauren Dickason het ʼn brief geskryf waarin sy almal bedank wat haar ondersteun sedert Liané (6) en die tweejarige tweeling, Maya en Karla, se dood.
Dickason-verhoor: Websoektogte oor oordosis vir kinders
Die jurie het Maandag in die hooggeregshof in Christchurch, waar Lauren Dickason se verhoor plaasvind, gesien wat haar internetsoektogte was kort voordat sy besluit het om haar drie dogtertjies met kabelbinders en daarna met hul kombersies te versmoor.
‘Lauren was nie op goeie plek’ – Graham Dickason
Dr. Graham Dickason sê sy vrou, Lauren, was ’n versorger wat altyd sou seker maak dat hul dogtertjies geëet het en skoon aangetrek is. Sy was egter nie ’n koesterende ma wat hulle sommer sou optel en liefkoos nie.
Lauren Dickason voer ‘ontoerekeningsvatbaarheid’ aan as verweer
Die Suid-Afrikaanse ma wat teregstaan op aanklag van die moord op haar drie jong dogtertjies, gaan volgende maand ontoerekeningsvatbaarheid as verweer in die hof aanvoer….
NS-ma se verhoor begin dán
Lauren Dickason se voorverhoor sal in Februarie plaasvind.
NZ-ma se verhoor na nuwe hof oorgeplaas
Lauren Dickason is steeds in ʼn psigiatriese hospitaal, al sou sy aanvanklik op 22 Julie ontslaan word.
Ma pleit onskuldig ná dood van kinders in NZ
Lauren Dickason word steeds in ʼn psigiatriese eenheid in Christchurch aangehou.
Pa van vermoorde kinders het ‘klaar vergewe’
“Dit is ’n verlies wat ek die res van my lewe saam met my sal dra,” skryf dr. Graham Dickason in ’n brief wat tydens ’n nagwaak in Nieu-Seeland voorgelees is.
Ondersoek by toneel van NZ-tragedie afgehandel
ʼn Familielid van dr. Graham Dickason het intussen in dié land aangekom om hom by te staan.
Let op geestesgesondheid vóór jy emigreer – kenner
Dis belangrik om jou geestesgesondheid te beskerm wanneer jy na ’n nuwe land verhuis, skryf ’n sielkundige na aanleiding van die gesinstragedie in Nieu-Seeland.
Ma verskyn in hof ná NZ-tragedie
Lauren Dickason word aangekla vir die moord op haar drie dogters.
NZ-tragedie: Vrou van moord aangekla
Die 40-jarige vrou sal Saterdag in die hof verskyn.