ʼn Nadoodse ondersoek wys dat Betsie Kruger, haar dogter, Janine Theron, en dié se man Christo, erg aangerand is voor hul dood.
Soekresultate vir: Wilgehof
Ma, dogter en skoonseun vermoor by Bloem-dagsorg
Die polisie is omstreeks 08:50 Donderdag na die huis in Van Heerdenstraat ontbied nadat daar op die liggame van Betsie Kruger (65) en haar dogter en skoonseun, Christo (36) en Janine Theron (35), afgekom is.
Video: Reuseontploffing laat Bloem sonder krag
Beeldmateriaal van die voorval wys hoe inwoners uit hul huise hardloop terwyl hul buurt in ʼn rookwolk bedek word.
Vier beseer ná skietery by drankwinkel
’n Verbyganger is deur ’n dwaalkoeël getref.
Worsie sterk mooi aan ná amputasie
”Die jaar oue hondjie is maar nog baie slaperig, maar hy is oukei.”
Dapper jong man red kinders uit brandende huis
“Ek het die karstoeltjie gegryp en na buite gehardloop. Ek wou nie die baba uit die stoel haal nie, want sy hele lyf was vol brandwonde.”
Verwaarloosde honde vreet aan ander hond se karkas
“Dit is beslis een van die ergste gevalle van dieremishandeling wat ek in ʼn baie lang tyd gesien het. Om te dink jy is so verhonger dat jy aan jou maat moet vreet, is werklik onbeskryflik.” WAARSKUWING: Die inhoud en foto’s van die berig is grafies van aard en mag sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Skool geruk deur seun (16) se dood
Helpmekaar Kollege in Johannesburg is die week geruk deur die dood van ʼn gr. 10-leerder.
Gesin in rou ná seun (15) se skielike dood
Toe Jerry Goddard (15), ʼn gr. 9-leerder van Bloemfontein, Dinsdagmiddag by sy ouma se huis weg is, het hy gesê hy sal haar “eendag” weer sien. Ure later het sy die skoknuus van sy dood gekry.
[Foto’s] 93 katte uit haglike omstandighede gered
“Al 93 katte is verwyder en na die Bloemfontein DBV geneem. ʼn Klag van dieremishandeling is ingedien teen die eienaar.”
Ou vlag, Malema en ape: Onnie ook weg by nuwe skool
Die Trompsburg Primêre Skool het bevestig ʼn onderwyser by dié skool, Leonard Mackay, se dienste is beëindig nadat die skool dreigemente ontvang het.
Bloem-baba in ambulans gebore
ʼn Babadogtertjie is Woensdag in Wilgehof in Bloemfontein in ʼn ambulans gebore.
Vuurwerke ontplof in Bloem-tiener se hand
ʼn 14-jarige seun van Wilgehof in Bloemfontein is beseer nadat vuurwerke Woensdag in sy hand ontplof het.
Bloem-onnie gepos oor ou vlag, Malema en ape
Die Vrystaatse onderwyser wat ʼn ou landsvlag en foto’s van ape en Julius Malema in ʼn klaskamer vertoon het, is afgedank, het Beeld Saterdag berig.
Bloem-skoolhof ontslaan oor ou vlag, Malema en ape
Die skoolhoof van Laerskool Wilgehof in Bloemfontein waar ʼn ou landsvlag en foto’s van ape en Julius Malema in ʼn klaskamer vertoon is, is ontslaan, het Beeld Woensdag berig.
Onnie skuldig aan rassisme, haatspraak
Die Menseregtekommissie (MRK) het ʼn onderwyser van die Wilgehof Primêre Skool in Bloemfontein in die Vrystaat aan rassisme en haatspraak skuldig bevind.
Malema sê SA’ners moet besluit hoe hulle jeens rassiste gaan optree
Julius Malema sê hy het nie ʼn probleem daarmee dat ʼn foto van hom onder ʼn foto van ʼn apie in ʼn Bloemfonteinse klaskamer opgeplak is nie.
Skool ondersoek oor die k-woord, Malema en ou vlag
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) gaan ondersoek instel na bewerings van rassisme by ʼn skool in die Vrystaat.