“Agter elke wynbottel en agter elke wynvat is ʼn geheim.”
Soekresultate vir: abraham fourie
Uitsoekdramas op Suidoosterfees te sien
Die NATi Teaterfeesprogram spog met uitmuntende produksies wat spesiaal vir die fees geskep is.
Suidooster se minikunstefees gereed vir onnies, skoliere en ouers
Suidoosterfees Junior spog met ’n propvol program van opvoedkundige skrywerspraatjies, toneelstukke, musiekkonserte en vele meer.
Veteraanakteurs in e.tv se eerste Afrikaanse sepie te sien
Bekendes soos Sandra Prinsloo, Nic de Jager, Illse Roos en Geon Nel sal in dié daaglikse drama te sien wees.
Afrigters opgewonde oor Sharks/Stormers-derby
ʼn Paar ervare Springbok-spelers sal weliswaar vanmiddag se plaaslike derbywedstryd tussen die Sharks en die Stormers in Durban misloop, maar daar sal steeds meer as genoeg talent op Kingspark uitdraf.
Fourie skryf brief aan ‘sy Vlooi’
Abraham Fourie hou voet by stuk dat hy nie vir sy lewensmaat, Maryna Venter (49), se dood verantwoordelik was nie. Maroela Media het met hom gesels.
Lewenslank vir Fourie
“Om ʼn té ligte vonnis vir geslagsgebaseerde geweld op te lê, kan daartoe bydra dat die samelewing vertroue in die regstelsel en hof verloor.”
Ouers het eindelose vrae ná Senekal-moord
“Ek kry terugflitse oor wat ek dink daardie grusame dag gebeur het. Iets in my het daardie dag ook doodgegaan.”
Fourie ‘onrehabiliteerbaar’, sê staat
“Die samelewing het genoeg gehad van mense soos die beskuldigde. Hy is ’n boelie en vroueslaner.”
Senekal-man het wel lewensmaat vermoor
Die staat het bewys dat Abraham Fourie doelbewus sy lewensmaat, Maryna Venter, vermoor het, het die regter tydens sy uitspraak gesê.
Regter ‘nog nie gereed’ vir uitspraak
Die familie van Maryna Venter was sigbaar teleurgesteld toe die uitspraak in hul dogter se moordsaak tot volgende maand uitgestel is.
Senekal-vrou is opsetlik vermoor – staat
Die staat sê Abraham Fourie het doelbewuste pogings gehad om ’n “valse alibi” te skep. Sy skoonmaak van die moordtoneel is ook volgens die staat ’n aanduiding van sy skuld.
Senekal-man ‘lieg’, sê staat
Die staatsaanklaer het tydens die ondervraging na Abraham Fourie as baie “argumenterend” verwys en gesê hy werk nie saam om die vrae korrek te beantwoord nie.
‘Ek wou dit nie gehad het nie,’ huil Senekal-man
“Ek het kunsmatige asemhaling (KPR) gedoen om haar wakker te kry. Ek het aan niks anders gedink as om haar wakker te kry nie.”
Senekal-man ontken aanrandings
“Sy was my regterhand en my lig. Ons was van plan om te trou, ek het selfs ʼn ring vir haar gekoop,” het Abraham Fourie Dinsdag getuig.
Staat sluit saak teen Senekal-man
Abraham Fourie sal na verwagting weer op 3 Mei in die hof verskyn wanneer die verdediging dan sy saak sal stel.
Buurvrou getuig oor Senekal-moord: ‘Sy was vreesbevange’
“Hy het haar kop in die warm water gedruk, haar kop daarna uitgetrek en gevra: ‘Het jy nou genoeg gebad?’ Hy sou dan daarna weer haar kop in die water druk.”
Senekal-moord: Vraagtekens oor KPR as oorsaak van borstrauma
Volgens die patoloog is die trauma aan wyle Maryna Venter se bors soortgelyk aan dié wat in ’n motorongeluk veroorsaak kan word of indien iemand met sy of haar volle gewig op jou bors trap of spring.
‘As dít liefde is …’ – ma van vermoorde Maryna Venter getuig
Maryna Venter se ma het ook in die hof getuig dat Abraham Fourie gereeld vir haar vulgêre boodskappe gestuur het.
Senekal-moord: ‘Hou dié boodskappe vir as ek doodgaan’
Maryna Venter het in die boodskappe op WhatsApp aan haar ma gesê om die boodskappe en foto’s te hou “vir as sy doodgaan” en “dan kan hulle ʼn moordsaak oopmaak”.