Die VF Plus sê hy sal toesien dat Panyaza Lesufi, tans premier van Gauteng, boet vir sy boeliegedrag teenoor ’n Afrikaanse gesin tydens ’n rassevoorval op 11 Februarie verlede jaar by die Hoërskool Jan Viljoen in Randfontein.
Soekresultate vir: amy-leigh de jager
Die oorlog teen Afrikaans
Van dag-een af was dit ʼn kerndeel van die ANC se werkswyse. Sny die taal keelaf. Teiken sy akademiese inrigtings. Die universiteite was dadelik onder skoot. Die brein moes dood.
Afrikaansbehepte Lesufi ruïneer onderwys vir almal
Dit is tyd dat Lesufi sy haat vir Afrikaanse skole laat vaar en sy werk begin doen.
Podlitiek: Lesufi van lotjie getik en De Ruyter en Eskom-terugblik
In dié week se episode gesels die Podlitiek-span oor Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, se jongste uitlatings oor Orania, en word die situasie by Eskom en André de Ruyter se prestasie onder die loep geneem.
Lesufi moet jammer sê, of regsaksie kan volg
“Met die aansoek wil ons Lesufi laat verstaan wat sy dade beteken en tot gevolg gehad het.”
Pleitooreenkoms vir onderwyseres wat ontvoer
Die dogtertjie is net meer as ʼn jaar gelede in ʼn dramatiese ontvoering voor haar skool in Vanderbijlpark by haar ma gegryp.
Sol-Tech: Lesufi braak weer gal; Solidariteit versnel planne
Sol-Tech, wat ambagsopleiding in Afrikaans verskaf, het die afgelope week lof ontvang van ʼn bekende politieke ontleder, maar ook weer onder kritiek van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, deurgeloop.
Name bekend van onderwysers wat verongeluk
Die hoof het bekommerd geraak toe die onderwysers ʼn tweede dag nie vir skool opdaag nie.
Parktown Boys’ se hoof geskors ná verdrinking
Die hoof van Parktown Boys’ High School in Johannesburg is geskors.
Maroela Media se 10 gewildste nuusstories vir 2019
Hierdie nuusstories is in 2019 die meeste gelees op Maroela Media.
Lesufi mis eie spertyd vir skoolplasings
“Dit is weer eens ʼn bewys dat Lesufi met al sy idees en beplanning die publiek probeer paai, maar eintlik nie kan lewer wat hy belowe nie.”
DA: ‘Ons steun nie vir Lesufi’; eis sy afdanking
“Dit is hoog tyd dat Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, die deur gewys word aangesien dit nou meer as tevore duidelik is dat hy nie in staat is om die departement te lei nie.”
ANC in Gauteng, Lesufi kap terug oor veldtog
“Dit is niks anders as ʼn desperate poging om transformasie ten alle koste teen te staan nie.”
Podlitiek: Lesufi sukkel met somme, EFF dreig met bomme
Podlitiek bespreek die week die bomdreigemente wat die EFF gemaak het, die verkwisting van geld deur Panyaza Lesufi se departement in Gauteng, en die privaat vervolging van die moordenaars van die Bafana-ster Senzo Meyiwa.
Amy-Leigh-ontvoering: Vier verskyn in hof
Die vier verdagtes in die ontvoering van Amy-Leigh de Jager het Woensdag vlugtig in die landdroshof in Vanderbijlpark verskyn.
34 000 leerders in Gauteng moet nog geplaas word
Chaos het ook Sondag by van die departement se streekkantore ontstaan.
Krisis met plasings by skole: Spertyd verleng
Die Gautengse departement van onderwys het die spertyd vir die plasing van gr. 1 en gr. 8-leerders uitgestel aangesien meer as 40 000 leerders nog nie plek in skole het nie.
Amy-Leigh-ontvoering: Net een kry borgtog
Net een beskuldigde in die opspraakwekkende ontvoering van die sesjarige Amy-Leigh de Jager, is op borgtog vrygelaat.
Amy-Leigh-ontvoering: Drie gaan skuld ontken
Drie van die verdagtes in die Amy-Leigh-ontvoeringsaak se borgtogaansoeke het Dinsdagoggend in die Vanderbijlpark-landdroshof hervat.
Laaste Amy-Leigh-ontvoeringsverdagte óók in beskuldigdebank
Hy het die polisie bykans drie weke lank ontwyk. Hy word soos sy medebeskuldigdes, Tharina Human (27), Laetitia Nel (40) en Pieter van Zyl (50), van ontvoering en afpersing aangekla.