Vyf minute lange pure storiebederf deur Anzil Kulsen. Luister hier wat gebeur wanneer die Bitterbosbende gaan kamp en onverwags op die spoor van ʼn geheimsinnige stoomlokomotief beland.
Soekresultate vir: bitterbosbende
Boek: Bitterbosbende (deel drie) – ‘Die grafsangers’
Die Bitterbosbende wil in die skoolkoor sing, maar sal meneer Louw hulle met ope arms ontvang ná alles wat by die kamp op Woestewaters gebeur het?
Boek: Bitterbosbende (deel twee) – ‘Die been in die bos’
Lees meer oor die Bitterbosbende se soeke na die geheimsinnige stoomlokomotief en sy passasiers in ‘Die been in die bos’.
Boek-uittreksel: Bitterbosbende (deel een): Die geheim van die nuwe hoof
“Moenie sê dis ons nuwe skoolhoof nie. ’n Vrou … en boonop een wat … ” Kurt sluk droog.
Boek: Bitterbosbende (deel een): Die geheim van die nuwe hoof
Toe Kurt-hulle se idee vir ʼn sonkrag-oondjie té goed werk en hulle ʼn mini-ontploffing in die vierkant veroorsaak, word hulle na die hoof se kantoor ontbied met verrassende gevolge …