FlySafair het vroeër aangekondig hy wil sy negende verjaarsdagviering inlui deur 50 000 kaartjies teen slegs R9 elk – lughawebelasting ingesluit – van die hand te sit.
Soekresultate vir: comair
Skud jou vere reg om vir R9 te vlieg
Dié eenrigtingkaartjies op plaaslike roetes sal vir bepaalde vlugte en sitplekke tussen Mei en November geld.
Skok, verslaentheid ná tweelingbroers se afsterwe
“Legendes is weg, maar sal nooit vergeet word nie.”
Comair se likwidasie toegestaan
Luidens hofstukke is die likwidasie nodig vir Comair om sy vloot vliegtuie, ter waarde van sowat R3,5 miljard, tot voordeel van sy krediteure te bewaar.
Talle skokke ‘ontspoor’ ekonomiese momentum
Die ineenstorting van Comair gaan nie net lei tot ʼn verwagte skerp styging in kaartjiepryse nie, maar veroorsaak ook verdere inflasionêre druk.
Likwidasie wink nou vir Comair
“Dit is ʼn uiters hartseer dag vir die maatskappy, sy werknemers, sy kliënte en die Suid-Afrikaanse lugvaartbedryf.”
Comair se situasie ‘beroerd’
Daar is groot kommer dat meer as 1 000 werksgeleenthede in die slag kan bly as Comair finaal sy deure moet sluit.
Plan gemaak met Comair-passasiers
Comair sê hy doen alles moontlik om die ontwrigting vir passasiers te verminder.
Plaaslike lugrederye vergader oor pryse
Groot kommer heers oor moontlike onbillike prysverhogings van plaaslike vlugte nadat Comair vandeesweek weer sy vlugte moes opskort.
Comair skort weer vlugte op
British Airways en Kulula.com in Suid-Afrika se vlerke is weer geknip. Dié keer in afwagting op nog finansiering.
Lufthansa Technik se vlerke geknip
Lufthansa Technik kan wel teen die opskorting van sy lisensie appelleer.
SAL Tegnies sal Comair help
Die BLO het gedreig om Lufthansa Technik se lisensie as instandhoudingsorganisasie op te skort.
Comair spook om alle vlugte weer in te stel
“Die beste manier waarop ons ons kliënte kan bystaan, is om weer te begin vlieg.”
British Airways en Kulula vlieg weer
Comair se lugvaartbedryfsertifikaat is Woensdagaand heringestel ná ’n deeglike hersiening van Comair se dokumente.
Lugrederye gewaarsku teen drastiese prysverhogings
Daar is berigte en klagtes dat sekere lugrederye nou tot R5 000 vra vir ’n enkelkaartjie van Johannesburg na Kaapstad, het die Mededingingskommissie gesê.
Numsa eis Comair-hoof se kop
“Ons eis sy afdanking sodat die lugdiens ʼn kans het op oorlewing.”
Kommer oor onbepaalde opskort van Comair-vlugte
Die groter probleem blyk nou ’n administratiewe oponthoud eerder as veiligheidskwessies te wees.
Comair se vlugte onbepaald opgeskort
British Airways- en Kulula-vlugte is Saterdag aanvanklik vir net 24 uur opgeskort.
British Airways, Kulula se vlerke tydelik geknip
Volgens die BLO is die besluit geneem na aanleiding van ’n ondersoek na ‘n onlangse vlaag veiligheidsvoorvalle.
Lugvaartgemeenskap rou ná vliegongeluk ‘legende’ eis
Warden is beskryf as ʼn professionele vlieënier en ʼn ikoon in die Suid-Afrikaanse lugvaartbedryf wat talle lewens met sy verstommende kunsvliegvertonings geraak het.