Eric Lyell was ʼn gesiene en geliefde sakeman en afgetrede prokureur van Vereeniging.
Soekresultate vir: eric lyell
Twee skuldig aan sakeman se moord
Eric Lyell het een van sy moordenaars help grootmaak.
Nog ʼn verdagte vas oor sakeman se lyk in rivier
ʼn Tweede verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op die sakeman Eric Lyell (68) wie se liggaam in die Vaalrivier gevind is.
Verdagte vas ná sakeman se lyk in rivier gevind is
Die verdagte se ouma het jare lank by Lyell-hulle gewoon en die drie kinders help grootmaak.
‘Groot bespiegeling’ ná sakeman se lyk in rivier gevind word
“Hy was ʼn fenomenale sakeman en ʼn fenomenale prokureur met wie ʼn mens nie gemors het nie.”