Eben Etzebeth is Donderdag vir die tweede keer op ʼn streep as SA Rugby se speler van die jaar aangewys.
Soekresultate vir: johan kotze
Ekonomiese waarde van Afrikaans op Moedertaaldag gevier
“Afrikaans is ʼn uitvoerproduk, so bly getrou aan jou wortels en wees trots daarop om Afrikaanse entrepreneurs te wees.”
Versoek om rampklassifikasie ná veldbrande in Wes-Kaap
“ʼn Provinsiale rampklassifikasie sal die premier en die minister van finansies in staat stel om finansiering te skuif wanneer en indien dit benodig word om brandbestrydingspogings vol te hou.”
Konsekwentheid Jos se wapen
Vir Jos Kotze van Helpmekaar Kollege in Johannesburg was die eksamen “’n bietjie aan die moeiliker kant”, maar hy kon steeds lag-lag daarin slaag om nege onderskeidings te behaal.
Nege Helpies spog met 9 A’s
“’n Mens se werklike waarde en vermoë kan nie in simbole gemeet of op papier beoordeel word nie.”
Matriek ‘slegs wipmat, nie wenstreep’ vir Helpies
Matrikulante aan Helpmekaar Kollege het verlede jaar altesaam 805 onderskeidings in die onafhanklike matriekeksamen ingeoes.
Lorna Greyling se dogter herstel ‘wonderbaarlik’
Tenieka Greyling kon glad nie skryf of praat toe sy ná ʼn breinoperasie in Oktober wakker geword het nie.
ATKV-Woordveertjies: Hiér is die 2023-wenners
Antjie Krog, Irma Venter en Chris Karsten is van die skrywers wat die afgelope week met ATKV-Woordveertjies bekroon is.
60 jaar gelede: Shackleton 1718 se doodsvlug
Ds. Rudolf Scharneck van Goudini, self ʼn opgeleide vlieënier, het onlangs die wrak van die Shackleton besoek en vertel dat dit ʼn besonderse ervaring was.
Varkbedryf hou ‘TEDx’
“Die doel was om ʼn geleentheid aan te bied wat uitlokkend is, botsende ingesteldhede bymekaar te bring en oop dialoog aan te moedig.”
Savpo kry veearts as nuwe hoof
“Hy bring ʼn magdom ervaring as ʼn bekende leier in dieregesondheid.”
Eben en Jaden beskikbaar vir Poemas-toets
Jacques Nienaber het Woensdag bevestig dat Eben Etzebeth en Jaden Hendrikse vir die toets teen Argentinië oorweeg sal word.
Woordfees maak ruim program vir 2023 bekend
Die Toyota US Woordfees het Donderdag die 2023-feesprogram boordensvol met musiek, teater, boeke, leefstyl, diskoers en rolprente bekendgestel.
Nuwe hoof vir Agri SA
Johann Kotze se aanstelling kom “op ʼn kritieke tyd in Suid-Afrika se trajek”.
‘Ramaforie’ toe eintlik groot flop
Pres. Cyril Ramaphosa is meer gewild as sy politieke party. Maar dit is kwalik ʼn prestasie, sê politieke kenners oor die groot hoop wat miljoene Suid-Afrikaners aanvanklik in die president gehad het.
Kans vir digters, skrywers om te wen
Opskud! Inskrywings vir Ink Skryf in Afrikaans se dig-en-skryfkompetisie sluit op 30 Mei.
Amper 40 000 kaartjies reeds verkoop
Die Stormers en die Bulls speel Saterdagmiddag in die kwarteindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap in Kaapstad.
2024-verkiesing: kan ʼn ANC-EFF-koalisie die land bestuur?
Indien die twee partye mekaar nie kon vind oor ʼn belangrike en simboliese beleidsaangeleentheid soos die wysiging van artikel 25 van die grondwet nie, hoe kan hulle oor ander beleidsake saamstem?
Kunstefees bring ‘die hele ketoetie – allésaam’
“Vanjaar se Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) het ons almal se verwagtinge oortref met inspirerende artistieke inhoud van hoogstaande gehalte en bywoning wat die 2019-fees verbygesteek het.”
Egpaar neem 80 kinders onder hul vlerk
“Ons wil nooit ophou om ʼn verskil in kinders se lewens te maak nie.”