Sy het ook gevra of ons dit nie sou oorweeg om haar vir ʼn evaluering by ʼn terapeut te neem nie. Die vraag het my asem weggeslaan.
Soekresultate vir: johanni meiring
Luister: Hoe lyk die pad na sukses?
Leierskapkenner, dr. Johan Beukes, gesels oor leierskap en die pad na sukses.
11 jaar ná breinbesering doen ouers steeds alles wat hulle kan
Ná meer as dekade met die realiteite van ʼn breinbesering, veg Michelle en Corné steeds met alles wat hul het om hul dogtertjie te help en ondersteun.
Dogtertjie met seldsame siekte gebore
Daar is tans net sewe kinders in Suid-Afrika wat met Phelan McDermid-sindroom gediagnoseer is, en Liesel Harms (3) van Pretoria is een van hulle.
Uitdaging op uitdaging vir ma en gestremde dogter
Wanneer ʼn mens jou kinders alleen moet grootmaak ná ʼn egskeiding of die dood van ʼn eggenoot, is jou lewe as ouer geweldig uitdagend – fisiek en emosioneel word jy op talle vlakke uitgedaag.
Ouers hoor twee keer: ‘Jou seuntjie het breinskade’
Dit was die begin van ʼn ouerskaplewe met baie onverwagte werklikhede.
‘Ons dogtertjie het verdrinking oorleef’
Voel jy ook magteloos en onseker wanneer jy ʼn gesin met spesialebehoeftekinders teëkom? Dalk wonder jy: Hoe help ek, hoe vra ek uit?