Dipuo Kokolosi (48) is erg vermink nadat haar voormalige werkgewer se honde haar verlede jaar aangeval het.
Soekresultate vir: kokolosi
Duisende teken petisie teen pitbulls
“Ná jare van wrede aanvalle op Suid-Afrikaanse burgers, onder wie jong kinders, doen die Sizwe Kupelo-stigting nou ʼn beroep op die regering om pitbulls onmiddellik te verban.”
Pitbull-slagoffer wil ‘net weer soos ander mense lyk’
Dupuo Kokolosi se dogter het intussen ʼn klag van nalatigheid namens haar ma by die polisie ingedien.
Honde byt tuinwerker dood
Die honde is ná afloop van die voorval van kant gemaak.
Geen eis tot dusver ingedien ná veghond-voorval
Dupuo Kokolosi wag nog om ʼn operasie te ondergaan nadat sy deur haar werkgewer se drie honde verskeur is.
Vrou ‘verpletter’ ná honde huiswerker aanval
Daar was glo al verskeie dreigemente van geweld teen Chandré van der Linde sedert die voorval op 25 Januarie.
Skenkings stroom in vir vrou ná honde-aanval
Duisende rande is in net ʼn paar uur vir Dupuo Kokolosi ingesamel.
Pitbull-aanval: ‘Dis nie die eerste keer’
“Ek dink nie my kinders gaan my ma herken wanneer hulle haar weer sien nie.”
Huishulp op ventilator ná honde haar verskeur
Die 46-jarige huiswerker is erg vermink en bure het aanvanklik nie gedink sy sal die aanval oorleef nie.