Enrich Williams (34) en Amantle Bareki (24) is Dinsdag skuldig bevind aan moord, roof met verswarende omstandighede en die onwettige besit van vuurwapens.
Soekresultate vir: leon brits
Nog twee skuldig aan Leon Brits se moord
Williams en Bareki se verhoor het in Desember in die hooggeregshof in Upington, Noord-Kaap, afgeskop. Dit het Maandag voortgegaan.
Van Pofadder tot Pampoenkraal
Daar was vanjaar weer talle opspraakwekkende hofsake wat die media se aandag getrek het. Hier is enkele hoogtepunte.
Saak teen nog twee in Pofadder-moord later hervat
Leon Brits se weduwee, Suretha, is reeds vir die moord gevonnis.
Entrepreneurs toor goudmyn uit rommelhoop
Dié vier inwoners van Pofadder wil met die onderneming nie net hul dorp skoonhou nie, maar ook werk skep in die plaaslike gemeenskap.
Pofadder se wonde nog rou
Die gras in die agterplaas van die egpaar se huis, waarop Leon met sy moordenaars gestoei het, is droog en verdor.
Suretha ‘praat bog’ oor Leon
“Suretha was eerder die manipulerende een. Leon was ʼn liefdevolle man en pa wat nooit sy hand vir enigiemand sou lig nie.”
Suretha het ‘sielkundige en fisieke letsels’
Suretha Brits se pa is glo dood toe sy baie jonk was en haar gesin het finansieel swaargekry.
Leon Brits ‘was manipulerend, jaloers’
Luidens Suretha Brits se pleitooreenkoms het haar oorlede man daarop aangedring dat sy ʼn aborsie kry toe sy op 15 jaar swanger geword het.
‘Ek is skuldig’ – hotelier se weduwee
Suretha Brits het erken sy het haar man, Leon Brits, se moord haarfyn beplan.
Pofadder-verhoor begin Maandag
Suretha Brits het glo derduisende rande betaal om haar man, Leon Brits, te laat vermoor en die moord haarfyn beplan.
Pofadder-vrou gee regspan trekpas
Die vermoorde hotelier Leon Brits se weduwee is verlede maand wéér borgtog geweier.
Steeds geen borgtog vir Pofadder-vrou
Die erns van Suretha Brits se misdryf – en die staat se sterk saak teen haar – het uiteindelik meer geweeg as haar persoonlike omstandighede.
Pofadder-vrou appelleer teen borgtoguitspraak
Suretha Brits (30) het Vrydag in die hof aangevoer dat haar kinders swaar kry terwyl sy in die tronk is.
Pofadder-vrou se verhoordatum bekend
Leon is op 7 Oktober wreed vermoor en sy liggaam in die swembad van die egpaar se huis gegooi.
Pofadder-moord: Hof sê oor borgtog
Suretha Brits staan as die baasbrein op die moord op haar man, Leon, tereg.
Pofadder-vrou het topspeurder ná moord aangestel
“Ek sal haar ondersteun waar ek kan, maar die feite wat in die hof gaan uitkom, sal vanself spreek. Ons laat die saak nou in die hof se hande.”
Vrou vra glo ook ‘skelmpie’ om hoteleienaar te vermoor
Suretha was glo ongelukkig in haar huwelik en het aan een van haar minnaars gesê dat sy Leon wil laat “uithaal”.
Pofadder-moord: Weduwee nog agter tralies
Brits, ʼn ma van drie, is na bewering verantwoordelik vir die moord op haar man, Leon.
Man bieg by ma, suster na Pofadder-moord
Die man wat Suretha Brits glo gehuur het om haar man dood te maak, het ʼn dag ná die moord by sy ma en suster gebieg.