“Jonker was ook ʼn vernuwer in Afrikaans – veral met haar tweede digbundel, Rook en oker, van 1963,” skryf Daniel in sy resensie van ‘Ingrid Jonker: Die papie roer en ek word digter’.
Soekresultate vir: louise viljoen
Ingrid Jonker, die misterie duur voort
Byna 60 jaar na haar dood word mense steeds deur die tragiese digter, Ingrid Jonker, gefassineer.
Dagsorgsentrum sluit deure ná woede oor video
“Ek het nie in daardie stadium geweet wat ek doen nie, ek het gedink ek doen die ma van die kind ʼn guns.”
Bôrdienghuis se 12de digtersfees: Waar woorde voed
Toe feesgangers vroegdag kla omdat Ferrus en die Mengelmoes-digters die trane laat loop, was Ferrus se vinnige antwoord: “Dan het ons geslaag – ons wou jul hartsnare roer”.
Kortlyste vir kykNET-Rapport-boekpryse bekendgemaak
Twee romanskrywers is vanjaar dubbeld benoem, terwyl ʼn onlangs ontslape romanskrywer vir ’n niefiksiewerk benoem is.
Wenner van Jan H Marais-prys bekendgemaak
Dié prys word vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal toegeken. Die prysgeld beloop R750 000.
Afrikaanse jeugroman, digbundel word internasionaal vertaal
Dié twee Afrikaanse boeke gaan binnekort met behulp van die PEN Afrikaans Vertaalfonds in Albanies en Frans vertaal word.
Nuwe stemme, programskuiwe vir RSG
“Ons is opgewonde om nuwe stemme te verwelkom en terselfdertyd op die sukses van Op en wakker voort te bou.”
Dié gelukkige lesers wen kaartjies na kykNET Buite Ekspo
Die kykNET Buite Ekspo vind van 24 tot 26 Maart by Môreson Plaas, net buite Malmesbury in die Wes-Kaap plaas.
Niefiksieboeke vir elke leser dié Kersfees
Van ʼn historiese blik op die Dorslandtrekkers en ʼn kleurvolle versameling foto’s uit die Anglo-Boereoorlog, tot ware lewensverhale en ʼn versameling van JC Steyn se laaste werk.
Koop een van dié 7 boeke vir Vadersdag
Hier is sewe voorstelle vir boeke waarmee jy die pa, oupa of man in jou lewe hierdie Vadersdag kan bederf.
Is jou ma ʼn boekwurm? Koop vir haar ʼn boek vir Moedersdag
Van ouerskapservarings na die aftakeling wat vrou- en ma-wees op gees en lyf kerf, van ʼn hartroerende lewensverhaal na romantiese dramas – daar is leesstof vir elke ma dié Moedersdag.
Gids spoor gesinstyd saam met God aan
“Danksy my gelowige oupa wat huisgodsdiens deel van ons gesinslewe gemaak het en die standvastigheid wat ons in sy huis ervaar het, kon ons God se Vaderhart vir ons leer ken en ervaar.”
Boek: ‘Gesinstyd met God’ – Louise Viljoen
Die boek is propvol bruikbare voorstelle vir gesinne wat op soek is na inspirasie en wenke oor hoe om geestelik saam as ʼn gesin te groei.
Boek: ‘Vrydagaand’ – Elsa Winckler
ʼn Bundel met 27 liefdesverhale deur bekende Afrikaanse skrywers.
Boervroue, plaasaanvalle in dié verhaal bekyk
Dit is spesifiek vir die dapper boervroue van ons land. Hulle is brawe vroue wat soos brooddeeg tydens die knieproses onder gebalde vuiste deurgeloop en deur vuur gegaan het om eindelik lewegewende brood te word.
Riaan Benadé steek Irene-Louise verby op Top-20
Irene-Louise van Wyk verloor vandeesweek haar no. 1-posisie.
Madelein gryp die lewe ten spyte van beenkanker aan
Vir baie mense is die nuus van terminale kanker en daarmee saam die verlies van een of beide borste, die einde van hul pad van hoop. Madelein Rust, spanningskrywer, het ses jaar gelede die nuus gekry dat sy beenkanker het. Sy het egter nie gaan lê nie; inteendeel.
Nog ’n prys vir Willem Anker
Die wenners van die jaarlikse kykNET-Rapport Boekpryse, die Jan Rabie-Rapportprys en Boekresensent van die Jaar is pas bekendgemaak.
Eerste kunstefees wat op SA-televisie uitgesaai word
Die Toyota US Woordfees TV-opwipkanaal, Fees TV, is die eerste kunstefees wat op Suid-Afrikaanse televisie uitgesaai sal word.