“Die huidige tydelike status van die ondersoekdirektoraat blyk nou ʼn betekenisvolle swak punt in die land se stryd teen hoëvlak-korrupsie te wees.”
Soekresultate vir: nulane
Valke moet sê oor Mbalula-gesinsvakansie
AfriForum se privaatvervolgingseenheid sê die bewerings teen Fikile Mbalula is eenvoudig en ongekompliseerd. Dus behoort die ondersoek geensins so te sloer nie.
Staat het kans met Nulane-saak reeds ‘verbrou’
ʼn Strafregkenner sê die staat mors bloot hulpbronne en belastinggeld met sy aansoek om verlof tot appèl in die mislukte Nulane-saak.
Staat wil appelleer in mislukte Nulane-saak
“Dit is ʼn stryd om die toekoms van ons land en een wat ons nie gewonne gaan gee nie. Maar dit gaan nie ʼn vinnige of maklike oorwinning wees nie.”
Groot twyfel oor suksesvolle vervolging van staatskapers
Ondanks talle ondernemings deur die regering dat diegene verantwoordelik vir die plundering van staatskoffers daarvoor gaan boet, het die jongste verwikkelinge ʼn vraagteken geplaas oor of hulle ooit werklik daarvoor gaan boet.
Beskuldigdes in Nulane-saak vrygespreek
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) oorweeg sy opsies nadat die hooggeregshof in Bloemfontein Vrydag die beskuldigdes in die Nulane-bedrogsaak van R24,9 miljoen vrygespreek het.
Hof wys Guptas-aansoek van die hand
Die Gupta-broers se aansoek deur die verdediging om die staat te verplig om verdere besonderhede in die Nulane Investment-korrupsiesaak van R24,9 miljoen te verskaf is van die hand gewys.
‘Nog jare’ voor Gupta-broers in SA land
’n Strafregkenner sê hy sal nie verbaas wees indien Atul en Rajesh Gupta “ʼn honderd jaar” tronkstraf opgelê word, wanneer hulle eindelik vervolg word nie.
Gupta-inhegtenisnemings wyd verwelkom
Die uitleweringsproses sal nie oornag gebeur nie, maar die departement van justisie sê die proses in die Verenigde Arabiese Emirate is reeds van stapel gestuur.
Gupta-broers glo in Doebai aangekeer
ʼn Rooi Interpol-kennisgewing is uitgereik vir die broers wat verdink word van korrupsie, bedrog en geldwassery.
Interpol soek amptelik na Guptas
Die omstrede broers word gesoek in verband met aanklagte van bedrog en geldwassery.
Sakevrou in hof oor omstrede suiwelprojek
Ronica Ragavan staan tereg op twee aanklagte van bedrog en geldwassery vir haar rol in die Gupta-onderneming.
Nog verdagtes by die Estina-saak gevoeg
Klagtes hou verband met ʼn uitvoerbaarheidstudie waarvoor die Vrystaatse departement van landbou sowat R25 miljoen opgedok het.
Gupta’s het ‘geen sê’ in beperkingsbevel
“Aangestelde sakereddingspraktisyns is steeds in beheer van Islandsite se sake en eiendom.”
Borgtog vir skatryk Sharma
Iqbal Sharma moet wel derduisende rande opdok én sy aftreeannuïteit as waarborg gee as hy vrygelaat wil word.
Gupta-vennoot bly eers in tronk
Sharma en drie ander word aangekla van bedrog van sowat R25 miljoen wat verband hou met die sogenaamde Estina-suiwelprojek.
Interpol ál warmer op Gupta-spoor
Die saak hou verband met beweerde tenderbedrog van amper R25 miljoen wat tussen November 2011 en April 2012 deur die Vrystaatse departement van landbou betaal is.
Sharma se swaer ook in hof oor suiwelprojek
Dinesh Patel staan saam met Sharma en drie amptenare van die departement van landbou in die Vrystaat tereg op aanklagte van bedrog van sowat R25 miljoen.
Geen borgtog vir ‘wêreldburger’ Iqbal Sharma
Sharma het sedert 2010 meer as 100 vlugte van en na lughawens in die Verenigde Arabiese Emirate gehaal.
Iqbal Sharma-saak duur voort
Iqbal Sharma, voormalige raadslid van Transnet en sakevennoot van die Gupta-familie, se aansoek om borgtog in die Bloemfonteinse landdroshof hervat Dinsdag.