Daar was vanjaar weer talle opspraakwekkende hofsake wat die media se aandag getrek het. Hier is enkele hoogtepunte.
Soekresultate vir: parys-boere
Regter beslis oor Parys-boere se toekoms
“Ons is tevrede met die vonnis en kan net die Here daarvoor dank.”
Parys-boere se lot vandag bekend…
Die vyf boere se verhoor het reeds in Mei 2017 begin en is sedertdien talle kere uitgestel.
Parys-boere moet tronk toe – staat
“Daar is mense in die tronk wat skuldig bevind is aan soortgelyke misdade. Dit sal onregverdig wees om nie dieselfde vonnis in dié geval te gee nie.”
Parys-boere ‘hoort nie in tronk’
Die beskuldigdes is in Mei verlede jaar nie aan moord skuldig bevind nie, maar wel op aanklagte van aanranding en aanranding met die doel om ernstig te beseer.
Parys-boere vandag gevonnis
Die staat het gedurende die verhoor beweer die beskuldigdes was deel van ʼn groep boere wat twee vermeende plaasaanvallers aangekeer en só erg aangerand het dat hulle later in die hospitaal aan hul beserings beswyk het.
Parys-boere waarskynlik eers in 2021 gevonnis
Die uitgerekte verhoor van meer as drie jaar lank is baie traumaties vir die beskuldigdes.
Parys-boere: ‘Staatsgetuies was ongeloofwaardig’
Die Valke se ondersoekmetodes is ook tydens die uitspraak fel gekritiseer.
Parys-boere: Uitspraak eindelik gelewer
Dié ses boere het verlede week gehoor of hulle wel skuldig is aan moord.
Parys-boere: Uitspraak nou eers in 2020 gelewer
Die Parys-moordsaak is vandeesweek vir die soveelste keer uitgestel en die beskuldigdes sal tot volgende jaar moet wag om hul lot aan te hoor.
Parys-boere: Uitspraak weer uitgestel
“Die saak is uitdagend om die minste te sê.”
Parys-boere: Uitspraak wéér uitgestel
“Ons het regtig ons harte daarop gesit dat dit nou gaan klaar wees, maar ek glo daar is ’n doel daarmee.”
D-dag in Parys-boere saak
Boeta van der Westhuizen, sy seun Loedie van der Westhuizen, Anton Loggenberg en sy seun Cor Loggenberg, kapt. Henk Prinsloo en Miela Jansen van Vuuren staan tereg vir die moord op Samuel Tjixa en Simon Jubeba in Januarie 2016.
Parys-boere: Beskuldigdes sal nóg 6 weke moet wag
Regter Corné van Zyl het vanoggend gesê dat sy moet seker maak dat geregtigheid geskied, nie net in belang van die oorledenes nie, maar ook van die beskuldigdes.
Uitspraak in saak teen Parys-boere begin
Meer as drie jaar sedert Samuel Tjixa en Simon Jubeba dood is nadat hulle op 6 Januarie 2016 op ʼn plaas naby Parys in die Vrystaat erg aangerand is, sal uitspraak vandeesweek gelewer word in die saak teen die ses mans wat van die moord op die twee oorledenes aangekla word.
Parys-boere: Verhoor afgehandel, nou vir die uitspraak
Die uitgerekte moordverhoor van ses mans van Parys wat deur talle terugslae en uitstelle vertraag is, het vandeesweek uiteindelik in die hooggeregshof in Parys tot ʼn einde gekom.
Parys-boere: Uitspraak dán gelewer
Tydens die afgelope drie weke se hofsitting het vier van die beskuldigdes skulderkennings ingedien.
Video: Parys-boere sal hul weergawe gee
Die ses mans van die Parys-distrik in die Vrystaat wat aangekla word van die moord op twee vermeende plaasaanvallers, sal oor die volgende drie weke die geleentheid kry om hul weergawe van die gebeure aan die hof voor te hou.
Parys-boere: Saak hervat drie jaar ná 2 sterf
Die staat beweer die ses beskuldigdes was deel van ʼn groep boere wat op 6 Januarie 2016 vir Tjixa en Jubeba op die plaas Swartklip aangekeer en só erg aangerand het dat hulle later in die hospitaal aan hul beserings beswyk het.
Hou dié hofsake dop in 2019
Talle opspraakwekkende hofsake wat in 2018 aangehoor is, sal in 2019 voortgesit word.