“Ons is verlig en bly dat hy dit gemaak het.”
Soekresultate vir: piehl
‘Power regstelsel’ faal fietsryer se familie
“Ek het geen vertroue in Suid-Afrika se regstelsel om ons as burgers se regte te beskerm nie,” sê Nino Oppel se broer jare ná sy dood.
Lang herstelpad wag op fietser wat trefslag oorleef
Jéan du Preez (60) het Woensdag ʼn veloorplantingsoperasie ondergaan.
‘Vervolg man vir fietsryer se dood’ – AfriForum
Die man wat daarvan verdink word dat hy Nino Oppel in 2018 doodgery het, is kort ná sy inhegtenisneming weer vrygelaat.
‘André was my Noordelike Ster’
Jéan du Preez, wat ook in die voorval beseer is, is glo van sy fietsrymaat se dood in kennis gestel, maar kan niks van die voorval onthou nie.
Porsche-motoris vir eers op waarskuwing vrygelaat
“Die wiele van geregtigheid sal draai, maar hulle draai stadig.”
Nuuskommentaar: Eilande van veiligheid met onveilige tussenruimtes?
Die afgelope naweek is ʼn bekende Suid-Afrikaans driekampatleet, André Piehl, dood toe ʼn vermeende dronkbestuurder hom getref het. Suid-Afrikaanse paaie is veilig vir feitlik niemand nie. Nie net het dit verval as openbare ruimte nie, maar het dit tot die punt verval dat dit aktief gevaarlik is vir diegene wat dit wel benut.
Motoris wat fietsryers tref Maandag in hof
ʼn Gedenkdiens word Woensdag vir André Piehl gehou terwyl Jean du Preez steeds om sy lewe in ʼn hospitaal veg.
Piehl se fietsmaat steeds onder verdowing
Jéan du Preez se geliefdes vertrou dat God hom sal deurtrek nadat ʼn sportnutsvoertuig hom en sy vriend, André Piehl, Saterdag raakgery het.
Gesin én SA ‘armer’ sonder driekampatleet
“André was die tipe mense wat jou laat trots voel het om ʼn Suid-Afrikaner te wees.”
Motoris vrygelaat ná driekampatleet sterf
Regsverteenwoordigers meen die polisie het versuim om ’n magdom bewyse aan aanklaers te verskaf.
Motoris wou glo vlug ná fietsryer sterf
“Dit is ontnugterend dat ons steeds onskuldige lewens verloor as gevolg van die onwettige gedrag van bestuurders wat daarop aandring om agter die stuur van ʼn motor in te skuif wanneer hulle duidelik onder die invloed van alkohol is.”
SA driekampatleet sterf ná voertuig tref
André Piehl is volgens paramedici sowat 400 m ver onder die voertuig saamgesleep.