“Gaan die minister elke waterraad ontbind as hulle begin swaar trek in plaas daarvan om die munisipaliteite vas te vat?”
Soekresultate vir: sedibeng water
Talle Vrystaters al dae lank sonder water
Terwyl watertoevoer Donderdag na sommige dorpe herstel is, sal ander waarskynlik ʼn droë Kersfees moet trotseer.
Hofbevel: Sedibeng Water moet toevoer na talle dorpe in Vrystaat, Noordwes herstel
AfriForum het die Bloemfonteinse hooggeregshof op ’n dringende grondslag genader ná ’n week lange waternood in die Matjhabeng-, Nala- en Maquassi Hills- plaaslike munisipaliteite.
Hof genader oor watertekorte in drie munisipaliteite
“Ons kan nie toelaat dat mense wat gereeld belasting betaal, benadeel word weens die munisipaliteite se nalatigheid en onbevoegdheid nie.”
Tariefverhogings in Vrystaat ‘onrealisties’
“In sommige munisipaliteite word diensteheffings bo inflasie verhoog terwyl inwoners onder swak dienslewering ly.”
Wateroorwinning vir inwoners van Noordwes
Sedibeng-water het verlede week opdrag aan sy werkers in verskeie munisipaliteite gegee dat watervoorsiening en instandhoudingsdienste reeds Dinsdag gestaak moet word.
Dringende aansoek teen afsny van water in Noordwes
Sedibeng-water het op 25 Mei opdrag gegee dat waterdienste in groot dele van Noordwes vanaf 1 Junie opgeskort word weens agterstallige skuld en wanbetaling deur munisipaliteite.
Inwoners raadop oor waterkrisis in Olifantshoek
“Daar dreig ʼn wateropstand in byna elke Noord-Kaapse dorp.”
[Video] ‘Welkom se drinkwater nou bloedwater’
Bloedwater van slagpale én rou riool besoedel Welkom in die Vrystaat se drinkwater.
R9 miljoen-inspuiting vir Majakaneng
Altesaam R9 miljoen is opsy gesit vir die ontwikkeling van waterinfrastruktuur in Majakaneng in Noordwes.