’n Raadslid van Limpopo word daarvan beskuldig dat hy agter die @TracyZille-profiel skuil, wat Twitter-gebruikers verlede jaar die josie in gemaak het met haar rassistiese opmerkings.
Soekresultate vir: tracy zille
MRK-ondersoek na EFF-lid se ‘rassistiese’ twiets verwelkom
Die twiets van ʼn EFF-raadslid in Limpopo wat hom glo as ʼn wit vrou op Twitter voordoen en beweerde rassistiese boodskappe plaas, gaan deur die Menseregtekommissie (MRK) ondersoek word.
Fopnuus of feite: Is die ‘rassistiese’ Tracy Zille werklik ʼn wit vrou?
Dit is wie eintlik agter die Twitter-profiel van @TraceyZille sit.
Wie is Alan Winde en wat kan ons van hom verwag?
Die DA se keuse van die 53-jarige sakeman Alan Winde as premierskandidaat verplaas werkskepping na die middelpunt van die provinsiale beleidsdebat.