Ambassador Cruise Line, wat die Ambience besit, sê ondanks die hulp van twee sleepbote en ʼn loodsboot kon die skip nie sy posisie in die sterk rukwinde handhaaf nie.
Soekresultate vir: transnet
Blink sitrusseisoen wink ondanks uitdagings
Hierdie toename is ook die gevolg van jonger bome wat nou oor ʼn aantal streke tot produksie bydra.
Skipper en skiboot verdwyn by Sodwana
Daar is tekens dat vuilspel plaasgevind het, alhoewel die NSRI hoop dat dit nie die geval is nie.
Verbruikersake: Dis wat jy vanjaar van rentekoerse kan verwag
“Ek dink egter die mark verwag dat die SARB in die middel van die jaar sal begin om die repokoers te verlaag in ooreenstemming met sy kwartaallikse projeksiemodel.”
Pensioengeld om staat te help? Aikôna!
Die vakbond Solidariteit is sterk gekant teen die gebruik van werkers se pensioenfondsgeld om sukkelende staatsinstellings uit hul finansiële penaries te help.
Gordhan laat ‘spoor van verwoesting’
Die DA sê Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het gekies om ʼn “dienskneg vir die ANC” te wees eerder as ʼn beginselvaste staatsamptenaar wat die belange van alle Suid-Afrikaners op die hart dra.
Sitrusboere het dalk rede vir optimisme
Sover dra die bome goed, die vrugte lyk gesond en die bedryf verwag tans ʼn hoër oesopbrengs as verlede jaar.
Maart-brandstofpryse: Motoriste gaan weer hoes
Dit is die tweede agtereenvolgende maand wat die brandstofprys verhoog word.
Nuwe permanente leierskap vir Transnet
Die private sakesektor is in sy skik met die nuwe permanente aanstellings by die sukkelende staatsbeheerde vervoermaatskappy.
SA landbou-uitvoere behaal nuwe rekord
Sitrus, mielies, appels en pere, neute, wyn, sojabone, suiker, wol, druiwe, bessies, avokado’s en vrugtesap het die uitvoerlys verreweg oorheers, ondanks talle logistieke uitdagings wat die landboubedryf bly teister.
Bemagtig Transnet se leiers; ruk dan finansies reg
As Transnet sy rol as ʼn doeltreffende operateur van spoor- en hawe-infrastruktuur wil herwin, moet dit ʼn direksie en uitvoerende span hê wat gesinchroniseer en verantwoordbaar is.
Voormalige Transnet-hoë mag nie in Dubai gaan werk nie
Anoj Singh voer aan dat hy nie behoorlike werk in Suid-Afrika kan kry nie weens die aanklagte van bedrog en korrupsie waarop hy tereg staan in die Transnet-saak.
Boere vra oor begroting: Waar is ons ondersteuning?
“Jaar na jaar word daar van Jan Alleman verwag om al hoe meer te betaal sonder dat hul enigsins daarby baat. Vir belanghebbendes in die landbousektor, skep die 2024-begrotinsrede net ʼn teelaarde vir verdere mislukking.”
Vat die hawe of bou ʼn nuwe een
Die veel beter opsie is dat die stad en provinsie hul eie, wêreldklas-hawe bou, en Transnet verlaat om voort te gaan om aan die wêreld die vrugte van ANC-bestuur te wys.
ʼn ANC-lidmaatskapkaart word ʼn lojaliteitskaart
Terwyl die Grondwet verwys na die ongeregtighede van die verlede is die regering, ondersteun deur die ANC-ontplooiingskomitee besig om nuwe onreg in die hede te skep.
Ekonome verwag paar truuks van Godongwana
Kenners het vandeesweek met Maroela Media gesels oor wat Suid-Afrikaners van die begrotingsrede in ’n verkiesingsjaar kan verwag.
Dís wat sakesektor in begroting wil sien
Business Leadership South Africa wil veral sien hoe die regering sy vennootskappe met die private sektor sal bevorder om dit vir dié sektor makliker te maak om aktief tot die openbare sektor by te dra.
Waar sagte ideologie en harde werklikheid mekaar gaan tref
NGV is egter ongelukkig nog ʼn voorbeeld van hoe die pad hel toe dikwels met goeie bedoelings geplavei is.
Begroting: Belasting nié die oplossing vir vinnig ryk word, pleit Solidariteit
Die organisasie sê die staat het nie ʼn probleem met inkomste nie, maar eerder met sy uitgawes.
Landbank R97 miljoen in die rooi
Die Landbank boer stééds agteruit ondanks die R7 miljard-reddingsboei wat tydens die 2021- nasionale begroting aan hom toegeken is.