Volgens lt.genl. Godfrey Lebeya, nasionale hoof van die Valke, is hulle op die spoor van die twee verdagtes.
Soekresultate vir: wally rhoode
OB-verslag oor Phala Phala: ActionSA oorweeg regstappe
Die ACDP is ook nie tevrede met die verslag en die talle vrae wat steeds onbeantwoord bly nie.
Phala Phala: ‘Nie so vinnig, meneer die onskuldige president’
Die DA sê die waarnemende Openbare Beskermer se verslag oor die Phala Phala-skandaal lees meer soos ʼn werksonderhoud as ʼn afgehandelde ondersoek.
Phala-Phala: Ramaphosa van alle blaam onthef
Pres. Cyril Ramaphosa het niks om voor verantwoording te doen wat die destydse inbraak op sy wildsplaas Phala Phala betref nie. Genl.maj. Wally Rhoode, hoof van Ramaphosa se beskermingsdiens, het wél.
Regering skuld SA’ners antwoord oor ‘vredesending-fiasko’
“Ek sal die minister van polisie, Bheki Cele, vra of ’n permit vir die wapens uitgereik is, en hy moet sê watter en hoeveel wapens en ammunisie saamgeneem is.”
DA wil weet hoeveel vredesending belastingbetaler gekos het
“Cyril Ramaphosa moet verantwoordelik gehou word vir die miljoene rand aan belastingbetalersgeld wat op sy mislukte beeldpoets-sending vermors is.”
Ramaphosa veilig in Oekraïne ondanks drama op Poolse lughawe
Bykomende veiligheidspersoneel en joernaliste was ure lank in ʼn vliegtuig op ʼn lughawe is Warschau, Pole, gestrand weens drama oor onder meer vuurwapenpermitte.
Verdagte vas ná moord op beskermingshoof se seun
ʼn 41-jarige verdagte sal na verwagting Maandag in die Bellville-landdroshof verskyn in verband met die moord op Warren Rhoode.
Beloning vir inligting oor moord op beskermingshoof se seun
Volgens kol. Andrè Traut, polisiewoordvoerder, word Rhoode se voertuig, ʼn swart Volkswagen Polo, steeds vermis.
Beskermingshoof se seun dood gevind ná dae lange soektog
Dit lyk in dié stadium of Warren Rhoode dalk tydens ʼn kapingsvoorval vermoor is.
OB spreek Ramaphosa vry oor Phala Phala-skandaal
Die OB se tussentydse verslag oor of pres. Cyril Ramaphosa enie etiese kodes met die Phala Phala-skandaal oortree het, is Vrydag aan die onderskeie partye gelewer vir hul finale insette.
Phala Phala: Té veel vrae nog onbeantwoord
Die oorsprong van die geld wat gesteel is, is steeds onduidelik. Die president sê in sy verklaring dit was vir die verkoop van buffels. Dié buffels loop twee jaar later steeds op die plaas.
Gesteelde Phala Phala-dollars glo van Soedannese sakeman
Die president sê sy plaaswerker het die geld in die rusbank versteek aangesien verskeie ander werkers toegang tot die kluis gehad het.
Phala Phala: Bewerings oor geldmisbruik, Zizi Kodwa ‘kan nie gestaaf word’
Die parlement se gesamentlike staande komitee oor intelligensie sê dit beteken egter nie dat Zizi Kodwa vrygespreek is of dat verdere ondersoeke nie kan voortgaan nie.
Misdaadintelligensie se rol by Phala Phala bekyk
Die parlementêre komitee sal onder meer die adjunkminister van staatsveiligheid se beweerde betrokkenheid by die Phala Phala-saak ondersoek.
DA vra FBI om te kyk na DollarGate
Die DA het dié stappe gedoen sodat pres. Cyril Ramaphosa sy stilswye moet beëindig en eerlik en openlik met die nasie wees oor sy betrokkenheid by die DollarGate-sage.
Diefstalklag teen Ramaphosa ‘doodgebore’
Politieke kenners het teenoor Maroela Media bespiegel of die diefstalklag teen pres. Cyril Ramaphosa enigsins ʼn invloed op Desember se verkiesingsuitslae kan hê.
Ramaphosa-rooftog: Miljoene glo in meubels versteek; ‘rowers’ koop luukshede
Die vyf inbrekers wat na bewering in 2020 “meer as $4 miljoen” tydens ʼn inbraak op pres. Cyril Ramaphosa se wildsplaas naby Bela-Bela gesteel het, is glo vir hulle stilswye betaal en nie verder vervolg nie.