Afrikaans 90: Die antie met die pienk rok (video)

Jan Spies (skermskoot uit die video)

Jan Spies (skermskoot uit die video)

Jan Spies se vertelling van sy storie, “Die antie met die pienk rok” – soos net hy dit kon doen.

Hierdie artikel vorm deel van die vieringe van 90 jaar sedert Afrikaans op 8 Mei 1925 as een van die amptelike tale van Suid-Afrika aanvaar is. Volg Afrikaans 90 op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Wally ·

Afrikaans sal NOOIT uitsterf nie. Dit mag nie!!! Dit is te kosbaar!!

Asjas ·

Dit sal nie. Afrikaans is een van die mooiste tale, maklik om aan te leer en daar is baie onteressante spreekwoorde, gesegdes ens. Dit is ook een van die maklikste tale om aan te leer. Ek het al gehoor Engelse mense se Afrikaans is vir hulle mooi.

rmpx ·

Hoe swak ookal my boere-joodjie se Afrikaans is, maar sy het al haar kinders na Afrikaanse skole laat stuur. Hulle is nou eerste taal Afrikaans, Engelse voorname en al. Ek lag effe in my mou, maar nou wel!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.