ATKV-Woordveertjies: Hier is die finaliste

ATKV-woordveertjies

Foto: Verskaf

Die finaliste van die ATKV-Woordveertjies 2016 is pas aangekondig. Die Woordveertjie-wenners word op 9 September bekend gemaak.

ATKV-Prosaprys
•    Die verdwyning van Billy Katz – Chris Karsten (Human & Rousseau)
•    Split – Debbie Loots (Queillerie)
•    Boomkastele – Schalk Schoombie (Human & Rousseau)

Prys vir Liefdesroman
•    Toe Elvis ophou sing – Juanita Aggenbach (Protea Boekhuis)
•    Immer wes – Irma Joubert (LAPA Uitgewers)
•    Gelyke kans – Santie van der Merwe (LAPA Uitgewers)

Prys vir Poësie
•    vry- – Gilbert Gibson (Human & Rousseau)
•    Takelwerk – Daniël Hugo (Human & Rousseau)
•    Bladspieël – Marlise Joubert (Human & Rousseau)

Prys vir Romanses
•    Liefde vir ʼn vuurvreter – Didi Potgieter (Romanza)
•    Maskers – Cynthia Robertson (Romanza)
•    Liefde in laslap – Elsa Winckler (Satyn)

Prys vir Spanningslektuur
•    Die verdwyning van Billy Katz – Chris Karsten (Human & Rousseau)
•    Skuldig – Martin Steyn (LAPA Uitgewers)
•    Skarlaken – Irma Venter (Human & Rousseau)

Prys vir Dramateks
•    Amper, Vrystaat – Antoinette Louw, Milan Murray, Nico Scheepers, Cintaine Schutte
•    Rooivalk – Nico Scheepers
•    Blaai om – Marcel Spaumer

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

jean garner ·

dank die vader die ‘Wonderboom’ het nie hier n plek nie…..

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.