100 Papiervliegtuie

Andy Tudor

Vertaler: Shané Kleyn

Word ’n vliegkampioen met hierdie pragtige papiervliegtuie. Daar is 100 blaaie wat jy kan uitskeur om allerlei opwindende vliegtuigies te vou – van vegvliegtuie tot ruimtevuurpyle tot vreemde vlieënde goggas.
• Vol pragtige ontwerpe vir papiervliegtuie, om te vou en mee te vlieg.
• Gedruk op spesiale uitskeur-bladsye; elke papiervliegtuig is uniek, van vegvliegtuie tot ruimtevuurpyle en vlieënde goggas.
• Sluit duidelike instruksies in waarvolgens vliegtuie gevou kan word.
• ’n Briljante present vir enige kind – of volwassene! Perfek vir die kerskous, of om kinders besig te hou by ’n partytjie.

Uitgewer: Protea
Prys: R100-00*
Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.