Jaco Jacobs
Maak jou gereed vir hope pret met hierdie wonderlike versameling kort stories. Zoem tot in die ruimte met ‘n vlammende vuurpyl, seil saam met die seerowers op die sewe see en loer selfs in by ‘n spookhuis! Hierdie opwindende stories is perfek vir lesers wat hou van avontuur.
Ook beskikbaar:
5-Minuut-stories: Die Dansende Feetjie en ander stories.
Uitgewer: LAPA uitgewers
Prys: R80-00*
*Prys onderhewig aan verandering