
Jochem van Bruggen se boek Ampie. Foto: Lizmar.co.za
Theresa Papenfus en Hans du Plessis bespreek Jochem van Bruggen se boek, Ampie. Hans verduidelik waarom hy meen dit is ʼn klassieke werk, wat beslis op elke Afrikaanse boekwurm se moet-lees-lysie moet wees.