
André P Brink. Foto: Books Live/NB Uitgewers
In vandag se gesprek oor Afrikaanse boeke wat jy moet lees, gesels Hans du Plessis en Theresa Papenfus oor André P Brink se boeke.
Hans verduidelik aan Theresa waarom hy juis dié boeke van die skrywer gekies het om te bespreek.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
” ‘n Oomblik in die wind” is vir my Andre P Brink se heel beste boek. Ek het dit seker al 4 keer gelees. Dis vir my asof ek saam deur die ongerepte binneland getrek het – sy beskrywing van die plante en omgewing – ek kon die plante ruik en omgewing sien… ai so ‘n goeie boek en het nog nooit van iemand gehoor wat nie van die boek gehou het nie.