Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Bart Nel


bart-nel

Bart Nel is een van die Afrikaanse boeke wat jy moet lees. Luister en vind uit hoekom. Foto: Bidorbuy.co.za

Die skrywer Hans du Plessis het in 2013 met Theresa Papenfus gesels oor Afrikaanse boeke wat elke boekliefhebber behoort te lees. In die eerste aflewering van die reeks praatjies verduidelik Hans aan Theresa hoekom hy glo daar is een boek wat bo aan die leeslys van elke ywerige leser moet wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Piet Snot ·

Een van die beste boeke in Afrikaans.
Nou weer baie toepaslik, met die Afrikaner se eksistensiële angs wat toeneem.

Sarie ·

My dosent van Afrikaanse Letterkunde, Dr. Smuts het destyds vir ons gesê dis ten spyte van die feit dat daar geen vloekwoord of eksplisiete sekstonele (Dit was die tyd toe Andre Brink se werke hoog aangeskryf was met redelik baie seks en vloekwoorde in) in nie. Wat hy eintlik vir ons wou sê is ‘n goeie stuk letterkunde hoef nie banaal te wees om langs die beste in die wêreld te staan nie.

Hendrik ·

Ek onthou dat Bart Nel destyds vir die TV opgeneem was. As ek dit nie mis het nie, het Carel Trichardt nog die hoofrol vertolk. Waar kan mens dit in die hande kry?

Recitator ·

Nommer een die Bybel . Dan boeke soos Volksverraad , Kerkverraad , Honoris Crux , Protocols of the learned elders of Zion , The Boer War , Boek van Henog , Jews in South Africa ,Fox’s book of Martyrs , Josephus , The two Babylons , Codex Majica , ens ,ens . Kennis is mag , ons is kragteloos en kan dit nie bekostig om onsself besig te hou met n balspeletjie en stories te lees nie . As dit nie kennis is nie is dit so goed jy lees die koerant .

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.