Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Die Groot Trek romans


Hans-du-Plessis

Hans du Plessis tydens ‘n onderhoud met Kwêla. Foto: Kyknet.dstv.com

Theresa Papenfus is van mening dat jy gerus ook van Hans du Plessis se eie boeke op jou Afrikaanse moet-lees- lysie kan sit. In vandag se gesprek vra sy Hans uit oor sy boeke, Skuilhoek en As die wind kom draai, wat geskryf is met die Groot Trek as agtergrond.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.