Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Die Son Struikel


die-son-struikel-dolf-van-niekerk

Die Son Struikel deur Dolf van Niekerk. Foto: Myafrikaans.com

Hans du Plessis sê as jy nog nie Dolf van Niekerk se Die Son Struikel gelees het nie, het jy nog nie Afrikaans gelees nie. Dié boek vertel mynstakings was maar nog altyd dieselfde en boonop bied dit iets nuut elke keer as jy dit lees.

Theresa Papenfus lei die gesprek en wou by Hans weet of daar nog redes is waarom ons die boek op ons Afrikaanse moet-lees-lysie moet sit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Annwen ·

Was ons voorgeskrewe boek in die dae toe tandepasta nog wit was.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.