Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Elsa Joubert


Elsa-Joubert-die-swerfjare-van-poppie

Elsa Joubert se boek Die Swerfjare van Poppie Nongena. Foto: Verskaf.

In vandag se gesprek oor Afrikaanse boeke wat jy moet lees, gesels Hans du Plessis en Theresa Papenfus oor Elsa Joubert se boek wat reeds in 13 tale vertaal is en ook verwerk is in ʼn drama.

Theresa lei die gesprek en vind uit waarom jy Die swerfjare van Poppie Nongena op jou moet-lees-lysie moet insluit.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.